Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
boeta
Hero Member
Posts: 572 Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Post
by boeta » Tue Jun 02, 2009 10:11 am
Ry saterdag op my plaas rond,kom ons op hierdie ou af,gaan nou leker biltong maak
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Pierre
Post
by Pierre » Tue Jun 02, 2009 11:02 am
More Boeta
Hel dit is darem lekker as n man net se deur die veld kan ry en daar staan meneer vir jou en kyk ne.
Baie mooi koedoe Boeta my maat baie geluk,laat weet hoeveel daai horings is as jy klaar gemeet het.
Hoop jy het lang genoeg draad om al daai biltong aan op te hang.
Praat later lekker dag.
Pierre
JACQUES BOTHA
Hero Member
Posts: 2283 Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Post
by JACQUES BOTHA » Tue Jun 02, 2009 12:20 pm
PIERRIE
EK HET NOG NIE GELEES DAT HY GEMEET HET NIE, MAAR HY IS SO TUSSEN 49 EN 52.
DIS BAIE MOEILIK OP N FOTO. EK SO WIL SE DIS EERDER 49 AS 50, MAAR HOU MY OPSIE OOP (VIR FOTO VERNEUK VIR MY )
DALK RAAI EK REG..LOL LAG LAGF LAG LAG LAG
Shoot straight and tell the truth!
boeta
Hero Member
Posts: 572 Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Post
by boeta » Tue Jun 02, 2009 1:21 pm
Pierre
Toe ons oor di duin kom wat daar op di agter grond is,hardloop hy van ons af weg.Die ou met geweer is n pel van my wat hom toe van agter af geskiet het,ek dink dit was vloekskoot,die dat hy so breed smile.Di hele naweek was sy horing net so breed soos di koedoe sin,en da wen di bulls ook nog,ek dink hy smile vandag nog
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Freek
Hero Member
Posts: 1941 Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Post
by Freek » Tue Jun 02, 2009 4:34 pm
Wel gedaan met daai koedoe Boeta. Jy kry sy soort nie agter elke duin/bos nie.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
WillJak
Hero Member
Posts: 718 Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Post
by WillJak » Tue Jun 02, 2009 4:53 pm
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
JACQUES BOTHA
Hero Member
Posts: 2283 Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Post
by JACQUES BOTHA » Wed Jun 03, 2009 7:58 am
WILJAK
JY MAG DALK REG WEES MA EK SKAT DAT 48 IS PRESIES DAAR WAAT BOETA SE REGTERHAND OPHOU
;
DIS VIR MY BAIE LEKKER OM DIE SKATTING DING TE DOEN ...EK IS BAIE VERKEERD , MA SOMS REG...OF NABY AAN REG.
SO BOETA HET NOGGIE GEMEET NIE --- BOETA SAL JY ONS UIT DIE LEIDING VERLIG EN VERTEL ASB....
(AS JY NIE GEMEET HET NIE----MOET DIT VIR NIEMAND SE NIE EN VERTEL HULLE EK WAS REG) ---
(MAAR ONS HOU DIT MAAR STIL EN TUSSEN ONS 2.. EK PRAAT NOOIT UIT NIE, MAAR DIE OUENS WAT EK DIT VOOR VERTEL BLY NIE STIL NIE)
LEKKER DAG
Shoot straight and tell the truth!
Yalair
Hero Member
Posts: 917 Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Post
by Yalair » Wed Jun 03, 2009 8:07 am
Julle is almal verkeerd
Regs = 49 5/16" links 48 3/16" .
Ambessa
Post
by Ambessa » Wed Jun 03, 2009 3:06 pm
Hallo Boete
...hoekom lyk die ou onder daai hoed se smile so bekend...?
Ambessa
boeta
Hero Member
Posts: 572 Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Post
by boeta » Wed Jun 03, 2009 3:39 pm
Ambessa
Sy tande kry net baie warm.....
Heno van Wyk,hi van mariental
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
WillJak
Hero Member
Posts: 718 Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Post
by WillJak » Wed Jun 03, 2009 6:49 pm
Meet Boeta, meet!! Of wil jy hom nou eers vir 30 dae laat droog?
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
Beyers
Hero Member
Posts: 1409 Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Post
by Beyers » Wed Jun 03, 2009 9:03 pm
Mag ek maar ook my ou prentjie hier opsit. Dis met omtrent twee uur se trapsuutjies loop en toe dop ek hom agter die oor op so 80m.
Ambessa
Post
by Ambessa » Wed Jun 03, 2009 10:06 pm
Hallo Boeta
...hoop jy het sy tande bietjie nat gemaak (heelwat later bedoel ek)...
Terloops, hoop dit gaan goed met mammie en die ooilammetjie? Sy word seker al mooi groot?
Ambessa
boeta
Hero Member
Posts: 572 Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Post
by boeta » Wed Jun 03, 2009 10:56 pm
Ambessa
Sy tande was so nat hulle was di volgende ogend los
Als nog baie goed en sy raak mooi groot.Begin al die haelgeweer polish en klomp rekkies vi my tang gekoop.
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
boeta
Hero Member
Posts: 572 Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Post
by boeta » Wed Jun 03, 2009 11:07 pm
Ambessa
Nie op regte post nie ma hi is n foto
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
boeta
Hero Member
Posts: 572 Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Post
by boeta » Wed Jun 03, 2009 11:12 pm
Beyers
Baie mooi berg koedoe daai,en n pragtige skoot,wat was horing lengte?
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Tomcat
Sr. Member
Posts: 266 Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Post
by Tomcat » Thu Jun 04, 2009 8:09 am
Boeta
Lyk vir my die winter het nog nie by julle uitgekom nie? Baie mooi koedoe!
Groete
Tomma
Ambessa
Post
by Ambessa » Thu Jun 04, 2009 3:34 pm
Hallo Boeta
Ramkat...
Lekker polish en oefen met die rekkies...
Ambessa
Beyers
Hero Member
Posts: 1409 Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Post
by Beyers » Fri Jun 05, 2009 8:36 pm
Weet nie wat die vorigr een se horing lengte was nie, maar was 119kg. Toe moes ek nog een soek om horings te kan meet, vergeet toe die maatband. Maar nie die geweer en ammo nie.
Christo
Hero Member
Posts: 3310 Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Post
by Christo » Fri Jun 05, 2009 8:45 pm
Beyers
Self 'n mooi koedoe daai.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Beyers
Hero Member
Posts: 1409 Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Post
by Beyers » Sat Jun 06, 2009 12:55 pm
1ste een 41dium, 2de 46duim 117kg
Christo
Hero Member
Posts: 3310 Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Post
by Christo » Sat Jun 06, 2009 10:14 pm
Daai geweer is selfs mooier as die Koedoe
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
MEERKAT
Hero Member
Posts: 737 Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Post
by MEERKAT » Sun Jun 07, 2009 4:33 pm
Kieriekop
MEERKAT
Hero Member
Posts: 737 Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Post
by MEERKAT » Sun Jun 07, 2009 4:39 pm
Miskien werk dit die keer
Kieriekop[
]
Christo
Hero Member
Posts: 3310 Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Post
by Christo » Sun Jun 07, 2009 7:38 pm
Meerkat
Photoshop is darem 'n wonderlike ding
LOL
Vrek mooi Koedoe daai.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.