Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Middag Forum
Ek plaas hierdie advertensie miskien kan iemand hier n goeie koop kry . Dit is n familie lid van my , die oom jag net met sy .308 die .270 het al die jare net n die kluis gestaan . Die geweer het min geskiet en is baie netjies .
Geweer : Brno .270
Scope : Lynx 6x42
Prys : R10 000
Vir fotos kan julle my whatsupp op 082 4747 153
Groete