Kluis skoonmaak
-
jnortje
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Apr 09, 2013 9:17 pm
Kluis skoonmaak
Goeie dag manne
Ek moet bietjie plek maak in my kluis en laai kamer. Het die volgende beskikbaar.
Posgeld vir die koper. PM maar as jy belang stel.
Savage 308 Mod 12 F/tr geweer met 20MOA rail op, 36 skote deur die loop Prys verlaag R 22 000.00
Sightron S3 10-50x60 met target dot kruishaar en verstellings is 1/8 soos nuut.
Was op bo genoemde geweer. R 15 000.00
Berger Hybrid 168gr 30 cal 6x100 Prys verlaag na R750 n boksie
Berger Hybrid 168gr 30 cal oop boksie met 80 punte, 51 is getrek met geen merkies R600
Barnes 168gr 30 cal 86 punte Verlaag na R 1300.00
Tempilac temp indicating liquid. Bottle still sealed R 280.00Sold
Sudami Annealing case holder 1 (223) never used R 215Sold
Sudami Annealing case holder 2 (308) never used R 215 SOLD

Last edited by jnortje on Mon Aug 28, 2017 11:00 am, edited 2 times in total.
-
Morne77
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Wed Apr 05, 2017 11:00 am
Re: Kluis skoonmaak
Hi
Ek het jou PM gestuur oor die Tempilac temp indicating liquid asook die Sudami Annealing case holder 2 (308
Groete Morne
Ek het jou PM gestuur oor die Tempilac temp indicating liquid asook die Sudami Annealing case holder 2 (308
Groete Morne
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: Kluis skoonmaak
Middag, as morne nie die tempilaq vat nie sal ek dit neem
Sent from my F5321 using Tapatalk
Sent from my F5321 using Tapatalk
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
-
peetvanv
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jun 26, 2017 2:46 pm
Re: Kluis skoonmaak
Hi se my het jy nog die sightron laat weet my asn Peet 0823338157
-
jnortje
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Apr 09, 2013 9:17 pm
Re: Kluis skoonmaak
Bump
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Kluis skoonmaak
Jy doen jouself geen gunse om nie 'n foto van die geweer op te sit nie 
-
jnortje
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Apr 09, 2013 9:17 pm
Re: Kluis skoonmaak
Savage Ftr 308[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201709 ... a76fe3.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
jnortje
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Apr 09, 2013 9:17 pm
Re: Kluis skoonmaak
Savage Ftr 308[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201709 ... 0251b7.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Kluis skoonmaak
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170901/89d26ea58bfeab273c73ba48960251b7.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170901/c54c239be7ef699763d2c8d9cca76fe3.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170901/c54c239be7ef699763d2c8d9cca76fe3.jpg