Bedding en free float van geweer met sintetiese kolf

Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Bedding en free float van geweer met sintetiese kolf

Post by Hansieslim »

savage (P Coetzer)...is jy ook van Pieterburg?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
JacquesvT
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Mon May 22, 2017 6:12 pm

Re: Bedding en free float van geweer met sintetiese kolf

Post by JacquesvT »

Hansieslim wrote:Lekker gelees, lekker gelag. Dankie Gawie.
JacquesvT. Voltooi bietjie jou profile asb. Eks ook in Pietersburg. Ons is dalk bure. Ek beplan ook so 'n projek. Dalk kan ek iets by jou leer en dan kan jy weer die Jaracal ouens se bubbles bars op n dag.
Ek maak so!

My line-up;
CZ550 LUX. 308 (Scope; Linx lx3 5-30 x 56)
CZ550 LUX 308 met Lynx LX3 5-30 x 56
CZ-P07
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Bedding en free float van geweer met sintetiese kolf

Post by savage(P Coetzer) »

Hallo Hans. Jip eks hier tussen pburg en dendron.
Post Reply