Gelukkig het ek nie toeskouers gehad nie, net die verdomde kwevoels wat my uitgelag het
Vlakvark te Nietverdient
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vlakvark te Nietverdient
Baas Wout,
Gelukkig het ek nie toeskouers gehad nie, net die verdomde kwevoels wat my uitgelag het
Gelukkig het ek nie toeskouers gehad nie, net die verdomde kwevoels wat my uitgelag het
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Vlakvark te Nietverdient
Geno,
Mater ek het Rooibok of 40meter nekskoot ook skoon mis geskiet die naweek. So ek weet presies hoe jy voel.
Erens het my scope sy Zero verloor (weet glad nie hoe nie want ons het ingeskiet op die plaas die Donderdag en ek het klaar een Rooibok in die nek geskiet die Donderdag middag) Moes na die petalje skietbaan toe en gaan kyk, Geweer skiet to 5 duim hoog op 100Meter???
Maar soss Dok se dit hou ons as jagters nederig....
Groete
JP

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Vlakvark te Nietverdient
Eugene,
Voel jy nou soos ek toe ek met die fiets voor in my jaard geval het. Kyk heel eerste wie het dit gesien!
Maak mooi!
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Vlakvark te Nietverdient
JP
Daar is mos narre wat dink dit is snaaks om n man se teleskoop uit te stel op so n trip! Het al twee keer met my gebeur waar ons vir die mark skiet in Nam. Moet se as ek uitvind wie dit was het hy koeltrok saam met die bokke gery!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Vlakvark te Nietverdient
WoutWouter Roets wrote: JP
Daar is mos narre wat dink dit is snaaks om n man se teleskoop uit te stel op so n trip! Het al twee keer met my gebeur waar ons vir die mark skiet in Nam. Moet se as ek uitvind wie dit was het hy koeltrok saam met die bokke gery!
Groetnis
Wout
Ek sien jou angle waarmee jy kom!! Oom Thys Mamba het daai soutklip op 60m uit die vuis uit raakgeskiet 20min voor die tyd. Niemand het dai geweer gestel nie, ek en Kreef en Janus het mooi toesig gehou daar op die agtersiet van die gameviewer. Ek wil NIKS verkonings hoor nie!!
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Vlakvark te Nietverdient
Steef
Hel ek wens ek kon daai misskoot op iets anders as myself blameer! Nee-wat ou maat geen verskonings van my kant af vir daai enetjie nie! Wys jou maar weer net om nie te windgat te wil raak nie!
Groetnis
Wout
Hel ek wens ek kon daai misskoot op iets anders as myself blameer! Nee-wat ou maat geen verskonings van my kant af vir daai enetjie nie! Wys jou maar weer net om nie te windgat te wil raak nie!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Vlakvark te Nietverdient
Wout,
Jjong ek stem saam as ek ou vang dit doen verloor hy sy kn@ters daar en dan. Glo gelukkig nie dis geval hier nie was net my laaitie en pelvan my em my skoonpa.
My lat het darrem toe sy eerste vark en Impala neergetrek met 303, terminator KD en van bipod af. Sal nog post opsit daarvan.