Paar goedjies te koop :
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Paar goedjies te koop :
Twinhunter ek dink hy gaan vir my ook ongelukkig te kort wees.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Paar goedjies te koop :
Pryse verlaag!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Paar goedjies te koop :
Bump
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Paar goedjies te koop :
Môre Twinhunter,
Ek stel belang in die geweersak.
Ek het 'n haelgeweer (met pistolgrip) en 'n AR15 met teleskoop wat gewoonlik saam weggaan van die
huis af. Die wapens is albei bietjie hoër en breër as gewone jaggewere agv taktiese kolwe.
Die lengte klink OK, maar dink jy die hoogte en wydte sal genoeg wees om albei te hanteer?

PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Paar goedjies te koop :
Hi Paul,PaulM wrote:Môre Twinhunter,
Ek stel belang in die geweersak.
Ek het 'n haelgeweer (met pistolgrip) en 'n AR15 met teleskoop wat gewoonlik saam weggaan van die
huis af. Die wapens is albei bietjie hoër en breër as gewone jaggewere agv taktiese kolwe.
Die lengte klink OK, maar dink jy die hoogte en wydte sal genoeg wees om albei te hanteer?
Ek het vir jou 'n PM gestuur.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Paar goedjies te koop :
Bump
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Paar goedjies te koop :
Geweersak verkoop
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk