Harde manier om jy geweer in te breek?

Post Reply
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Harde manier om jy geweer in te breek?

Post by Giepie »

Ander manier van geweer inbreek. :): :):

https://www.youtube.com/watch?v=TRRahHX9Zkg

Dan breek ek dit liewer nie in nie. :laugh:
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Harde manier om jy geweer in te breek?

Post by Ashley »

Nee kyk, as jy nou deur die 11.1.11 wil wees dan moet mens mar vir jou kry..
Ek hou maar by my manier ;)
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3614
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Harde manier om jy geweer in te breek?

Post by Fanta300 »

As jy sien hoe hy die gong piets het hy dalk 'n punt beet ;D

Ek dink hy steek maar net bietjie draak met die ernstige loop inbreek manne.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Post Reply