Sterkte Taffie

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by JPS »

tafjak wrote:Goeie dag al die kerels

Die gesondheid bitter goed, praat nog bietjie hakkerig maar hulle verstaan my. Ek is volgende maand in Ermelo die 16 Sept. Ry bietjie rond.

Mooiloop
Naandsê oom Taffie,

Bly dit gaan goed met oom.

Groete
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Sterkte Taffie

Post by OomMatt »

Dit is net deur genade geloof en gebed dat ons weer n tweede kans gegee word.
Baie bly om te hoor
Gebruik elke dag ten volle wat aan jou gegee word
Hoor en lees jou stories nog vir die volgende 20jaar
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
Post Reply