303 hulp
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: 303 hulp
So lyk dop voor en na geskiet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 303 hulp
Dis hoe 'n Epps lyk.
Behoort 'n gawe geweer te wees.
Behoort 'n gawe geweer te wees.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 303 hulp
Daai Epps verstaan ek staan vir geen 30-06 terug nie. Het al oor hom gelees maar nog nooit gesien nie. Daai P14 aksie is dan ook die idiaal om die Epps tot sy volle potensiaal te kan laai. Sal nice wees as manne hier meer info kan gee asb?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 303 hulp
Rysmier skiet so P14 Epps. Christiaan, waar is jy?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: 303 hulp
Hello almal
Ek ook nou bietjie gesoek dit lyk vir my of die ronte nog teveel body taper het hoop ek verkeer sal baie bly wees as dit wel n epps is.
Dankie manne groete

- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: 303 hulp
PvdW,Pvdw wrote: Sal nice wees as manne hier meer info kan gee asb?
Jy kan gerus die artikel lees oor die EPPS dop en patroon - baie insiggewend!
http://www.303british.com/id20.html
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 303 hulp
Viking wrote:PvdW,Pvdw wrote: Sal nice wees as manne hier meer info kan gee asb?
Jy kan gerus die artikel lees oor die EPPS dop en patroon - baie insiggewend!
http://www.303british.com/id20.html
Dankie
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: 303 hulp
Fanie, ek skiet 'n Epps. Hy loop soos 'n jet.
150gr Hornady Interlock @ 2960f/s.
Ek het nog redelik voorraad van die Hornady's , maar sal bitter spyt wees as daai koele op is.

- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 303 hulp
Vraag vir die epps manne, hoe is die recoil met die epps, baie meer as standaard 303?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 hulp
Ek het nog wenig kennis op die epps maar is besig om te leer
N goeie vriend van my Hansie Minnaar en eienaar van Steward bullets het self n epps en is ook stout oor hom
Hy laai 215 gr punte en kry n tromp snelheid op hulle van 2350 fps
Ek het myne ook stelselmatig op gewerk na sy lading maar kon duidelik druk tekens op my slag dop begin sien en die groepering het oop gemaak
1 gr s335 laer as sy lading het baie beter gegroepeer en ek het besluit om hom vir eers te gebruik. Ek moes twee groepe jagters uit neem en was gedruk vir tyd.
Skiet toe n koedoe bullietjie op so 40m....n Gemmie op so 90m en n vark.
Die punt op die koedoe om eerlik te wees glad nie goed gelyk nie en basies op gebreek.heel moontlik takke getref .die gemmie het die punt ten volle gepenetreer maar ek het stukkies koper onder die vel by die uit gangs gat gekry
Vark was ook naby en het hier defnetief takke getref ...voor op sy neus in en agter die blad onder die vel gesit.
Ek weet daai punte moet baie beter as dit presteer en gaan meet toe my spoed
2549fps
2586fps
2592fps
Ek was stom geslaan...vandag terug baan toe . Wil my spoed af kry na so 2300 tot 2400.
Giepie....op die hoër lading en met my geweer wat nog n standaard kolf en staal rugplaat het van n skiet tafel af trap hy my dat my oë traan. ..
Maar in die veld is dit rerig heel aanvaarbaar.
Ek Geniet die skieter van my ...hy hou weer n uitdaging vir my in

Just smile and wave boys 
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 hulp
Foto van my epps teen oor standaard
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 303 hulp
Nella, S335 is nie die dryfmiddel vir die Epps nie. Jou drukvlakke moet by 75K psi wees met die spoed wat jy gekry het. As jy wel 2350vps wil haal dan moet jy 5 na 6gr aflaai om daarby uit te kom.
Met S365 kan jy redelik veilig naby 2550vs uitkom. Die dop is mooi vol en drukke is net bo 50K psi. Ek hoop dit is 'n P14 wat jy gebruik. Ek het 'n looplengte van 24 aanvaar vir my berekeninge.
Met S365 kan jy redelik veilig naby 2550vs uitkom. Die dop is mooi vol en drukke is net bo 50K psi. Ek hoop dit is 'n P14 wat jy gebruik. Ek het 'n looplengte van 24 aanvaar vir my berekeninge.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 hulp
Dankbaar vir die inligtingtripodmvr wrote:Nella, S335 is nie die dryfmiddel vir die Epps nie. Jou drukvlakke moet by 75K psi wees met die spoed wat jy gekry het. As jy wel 2350vps wil haal dan moet jy 5 na 6gr aflaai om daarby uit te kom.
Met S365 kan jy redelik veilig naby 2550vs uitkom. Die dop is mooi vol en drukke is net bo 50K psi. Ek hoop dit is 'n P14 wat jy gebruik. Ek het 'n looplengte van 24 aanvaar vir my berekeninge.
Aksie is n P14
Ek het nooit verwag dat dit daai spoed sou wees nie...ek het ook al die ander rondtes se punte getrek en oor begin.
As ek rondom 2300fps kan kry wat darm redelik groepeer is ek gelukkig
Ek kom nou van die baan af met lading wat ek met s355 wou toets....ongelukig het my splinter nuwe telescope vir net een rondte gehou
Just smile and wave boys 
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: 303 hulp
Dankie almal.
As ek na nella se fotos kyk is daai roer nie epps nie
Groete
As ek na nella se fotos kyk is daai roer nie epps nie
Groete
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 hulp
Fanie...ek dink jou swaer se geweer mag heel moontlik wel n epps wees
Ek het n goeie idee myne is te veel gesny . My rede is dat om n gevuurde dop te hervorm vat baie moeite ..ek kan bv glad nie gevuurde pmp doppe hervorm nie. Hulle gaan nie eers n derde in die matrys in nie.
As jy moontlik n epps matrys kan kry en n gevuurde dop hervorm en hy kamer in sy geweer het jy jou antwoord.
As jy nie toegang tot n epps matrys het nie kan ek vir jou n dop stuur dan kan jy net kyk of hy pas
Groete
Ek het n goeie idee myne is te veel gesny . My rede is dat om n gevuurde dop te hervorm vat baie moeite ..ek kan bv glad nie gevuurde pmp doppe hervorm nie. Hulle gaan nie eers n derde in die matrys in nie.
As jy moontlik n epps matrys kan kry en n gevuurde dop hervorm en hy kamer in sy geweer het jy jou antwoord.
As jy nie toegang tot n epps matrys het nie kan ek vir jou n dop stuur dan kan jy net kyk of hy pas
Groete
Just smile and wave boys 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 303 hulp
Nella, gaan lees die onderste twee volledig deur wanneer jy tyd het. Kyk aanvanklik waar riglyne vir QL se data aangedui word wat nodig is om op nodespoed te kom. Met die nodige inligting kan ons jou kettie reg kry om sy beste te lewer.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=47863
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=47863
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 303 hulp
Fanie ek vra onverskoning omdat ek jou draad so bietjie "gehijack" het
Tripodmvr ek het n draad oop gemaak vir die ou strydyster van my.
Baie dankie vir jou inligting. ..het gaan lees
Kan ek die inligting sommer op my "thread " sit?
Van een Nel na n ander Nel...askuus Fanie sal nou jou "thread" uitlos
Tripodmvr ek het n draad oop gemaak vir die ou strydyster van my.
Baie dankie vir jou inligting. ..het gaan lees
Kan ek die inligting sommer op my "thread " sit?
Van een Nel na n ander Nel...askuus Fanie sal nou jou "thread" uitlos
Just smile and wave boys 
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: 303 hulp
Geen pyne nie nou weet ons sommer wat die epps kan doen ook
Groete
Groete