6.5 x 55 bende

Post Reply
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Armand Steenkamp »

Ou maat dit dit smaak dan nou vir my so. Eks baie opgewonde jong. Ek verkoop sommer die 300 en koop nog 2 Howas! Daai 204 skiet n barshou

Groetnis
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Hansieslim »

Is daai 6.5x55 van Boerboel n dikloop? Ekt nie die advertensie gesien nie.

Eks op die punt om vir my nog n 6.5x55 te koop. Hierdie keer n Howa dikloop. My gat jeuk om so n ou te laat Ackley en dan tromp-op met die Creedmoor bende te bots. Lus vir n lekker fight. LOL.

Eks bly daai 204 werk vir jou.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Pvdw »

Hansi HOWA maak net 1 6.5 en dis 22" dun loop
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Armand Steenkamp »

Hans soos Peet se. Ongelukkeg maak Howa die sweed net in n dunloop. Dalk moet jy maar vir jou n creed kry as jy n dukloop soek. Weet daar het nou vooraad geland
Groetnis
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Armand Steenkamp »

Dag manne, is hier van julle manne wat goeie resultate met 120gr koele in julle Howas kry? Ek weet Peet het genoem dat meeste manne maar die 140gr koele teen stadiger spoed skiet en dat die ligter koele nie so goed werk in die lang keele van die Howa roere nie

Laat weet maar
Groetnis
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Pvdw »

120gr monos ja. Hulle loop mooi in my roer. Weet van so paar manne wat sukses met Barnes 120 en Perigrine 125 het.
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Hansieslim »

Armand
Ekt weer gesukkel met 130gr Barnes en 120gr GMX'e. Wat wel ligter was en wat vrek mooi gewerk het was 129gr Interlocks
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Armand Steenkamp »

Ek kan nie die monos bekostig nie... Sal dalk krieke probeer. Maar wil die Interlocks ,Nosler 123CCs en SSTs prober.. Sal maar sien , het al so een of 2 manne gesien wat hulle teen 2900+- in hulle howas mooi skiet.. As hulle nie werk nie dan is dit ook oraait. Dan koop ek n kleinhuisie vol 140greiners

Groetnis
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Armand Steenkamp »

Jislaaik kerels die bende is dam stil! Ek is seker nou wettig ook lid. My liksens is goedgekeer en Boerboel stuur my roer vir my saam die manne van Ram. Sal seker woendag se kand lood kan gooi..
Last edited by Armand Steenkamp on Thu Aug 03, 2017 12:34 pm, edited 1 time in total.
rifrugmeerkat
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Feb 11, 2014 10:54 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by rifrugmeerkat »

Armand Steenkamp wrote:Jislaaik kerels die bende is dam stil! Ek is seker nou wettig ook lid. My liksens is goedgekeer en Boerboel stuur my toer vir my saam die manne van Ram. Sal seker woendag se kand lood kan gooi..
Geniet hom!

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Armand Steenkamp »

Dankie rifrugmeerkat! Ek is seker ek sal!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Pvdw »

Armand Steenkamp wrote:Jislaaik kerels die bende is dam stil! Ek is seker nou wettig ook lid. My liksens is goedgekeer en Boerboel stuur my toer vir my saam die manne van Ram. Sal seker woendag se kand lood kan gooi..
Armand geluk man. Nou moet jy maar jou ander gunne baie ghries smeer want hulle gaan nie weer goy die son sien nie ;D O0

Wat het jy nou weer gekoop?
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by 3006 »

More Almal

Ek wil net hoor of iemand al die 125g Krieke probeer het in n Howa en wat die resultate was mbt. spoed en akkuraatheid.

Groete
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Armand Steenkamp »

Pvdw wrote:
Armand Steenkamp wrote:Jislaaik kerels die bende is dam stil! Ek is seker nou wettig ook lid. My liksens is goedgekeer en Boerboel stuur my toer vir my saam die manne van Ram. Sal seker woendag se kand lood kan gooi..
Armand geluk man. Nou moet jy maar jou ander gunne baie ghries smeer want hulle gaan nie weer goy die son sien nie ;D O0

Wat het jy nou weer gekoop?
|
Dagse Peet! Ek het ook n Howa. Ek het solank 123gr Amaxse gekoop. Gaan 123gr Nosler CCs ook probeer. As hulle nie werk nie sal ek maar die 140gr pille gooi.

Groetnis
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Pvdw »

Armand Steenkamp wrote:
Pvdw wrote:
Armand Steenkamp wrote:Jislaaik kerels die bende is dam stil! Ek is seker nou wettig ook lid. My liksens is goedgekeer en Boerboel stuur my toer vir my saam die manne van Ram. Sal seker woendag se kand lood kan gooi..
Armand geluk man. Nou moet jy maar jou ander gunne baie ghries smeer want hulle gaan nie weer goy die son sien nie ;D O0

Wat het jy nou weer gekoop?
|
Dagse Peet! Ek het ook n Howa. Ek het solank 123gr Amaxse gekoop. Gaan 123gr Nosler CCs ook probeer. As hulle nie werk nie sal ek maar die 140gr pille gooi.

Groetnis
Moenie te veel van hulle verwag nie. Weet van nie 1 enkele HOWA eienaar wat hulle regtig met sukses skiet nie.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Armand Steenkamp »

Ok dankie dat jy my se... Dan dink ek nie ek gaan hulle eens probeer nie. Dalk Sierra matchking 123gr en die Lapuas probeer. Ek het op Facebook gesien paar manne skiet hulle akkuraat in die 6.5we
Jy moet maar duim vashou maat. Ek sal wel laat weet hoe dit gaan.

Groetnis
Post Reply