Ek het so bietjie rond gebel en gesels en ek hoor sov?r net mooi dinge van al die HOWA wapens.
Camdix het nou die gewere op spesiale aanbod vir R4995.
Volgens die agente en die internet is die twist 1:12. Ek ken glad nie daai kaliber nie, Wat ek wil weet is watter geweg koe?l sal goed stabiliseer teen daai twist.
Wat sal 'n tipiese gewig koe?l in 'n 223 wees en na watter trompsnelheid kyk mens. Gee sommer net so rowwe aanduiding asb.
Dankie.
Peet


