Probleem 243

Post Reply
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Probleem 243

Post by Andr? Gous »

Ek koop onlangs n Sako 243 wat min gebruik is.My probleem is dat herlaaide doppe so vassit dat ek hulle met rod moet uit slaan.Doppe is nog net een keer geskiet en gefull size.EK het met 100 gr PMPs geskiet en koop toe maar weer 100 gr punte.Ek laai toe so tussen min en maks en eerste dop sit vas.Laai toe min lading en selfde gebeur.Gebruik 365 kruit met CCI 200 primers.Kan doppe na een keer se skiet al klaar te lank wees.eK Moet ook se dat een primer al uit geskop het..Wil vir my lyk na n druk probleem\maar met min S 365 Lading.Ek hoor om n 243 te herlaai is nie so maklik nie.HELP A.S.B.Ek laai met sukses my 22-250 ....308....25.06.... 223. maar die .243 maak my dom.Groete GOUS        NS.Ek het al die topic oor doppe wat vassit gelees maar nog enige raad.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Probleem 243

Post by Monrique (SJ) »

Gous

Jou probleem kan dalk met die PMP's wees.  Die sako se kamer is ook tien teen een baie styf gesny en kan dit dan veroorsaak.  Het al gehoor van manne wat met Sako's skiet en fabrieks ammo gebruik, dat hulle probleme ondervind het met doppe wat vassit.

Groetnis
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Probleem 243

Post by Jagtersdok »

Gouws

Kon jy dalk al in daai kamer loer? sien jy enige krap merke op die doppe?
Gebeur dit net met herlaaide rondtes en het jy al verskillende doppe probeer?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Re: Probleem 243

Post by Andr? Gous »

Dit gebeur net met herlaaide doppe.Gewone rontes doen dit nie.Moet se ek het nog net PMPs in die geweer geskiet nie baie nie seker so 40.Wil graag nou laai want so bietjie goedkoper en kan mos werk aan groepering.Ek het ook een NUY dop prpbeer.Het nog nie in kamer geloer nie ;weet nie hoe nie.Iemand se ek moet kyk vir roes maar as dit roes is sal gekoope ammo nie dieselfde doe nie.Sien nie regtig merke op doppe nie. Gous
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Probleem 243

Post by Jagtersdok »

As jy klein flitsie het wat mooi skyn kan jy die slot uit haal agter in skyn en by die kant in.

het die rondtes maklik gevoer?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Probleem 243

Post by Monrique (SJ) »

Kon my .243 se kamer mooi beloer met my klein maglite en Petzel koplig. Het toe die culprit gekry wat die merkie op my doppe gemaak het, gaan nog mooi 'gepolish' word.

Groetnis
Pottie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Mon Feb 21, 2011 7:27 pm

Re: Probleem 243

Post by Pottie »

Iemand het n rukkie terug iets gepost oor S365 wat so 10% te warm is, batch nr 21 as ek reg onthou, maak net seker wat jou batch nr van die kruit, dit kan moontlik dit wees. Ek het ook n klomp doppe met die batch nr gelaai en sal hulle oor die naweek toets. Ek gebruik ook n Sako 243. Hoop jy kom gou reg.
Pottie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Mon Feb 21, 2011 7:27 pm

Re: Probleem 243

Post by Pottie »

Dis batch nr 61, nie 21 nie.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Probleem 243

Post by Jagtersdok »

Potta

ja Lot 61 is bietjie warmer, maar behoort nie op min loads vir jou daai druk pyne te gee nie, daar is iewers anders iets nie reg nie.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Re: Probleem 243

Post by Andr? Gous »

Het nou die kamer beloer maar sien niks snaaks nie.Ek gaan een dop bietjie korter sny en kyk wat gebeur.SE MAAR AS DAAR NOG RAAD IS.Ons moet seker gaan slaap.Nag Gous
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Probleem 243

Post by Monrique (SJ) »

Gous

Hoe skiet daai .243?

Groetnis
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Probleem 243

Post by Jagtersdok »

Gous het jy al die doppe terug getrim na std lengte toe?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Danie Lombard .243

Re: Probleem 243

Post by Danie Lombard .243 »

Dit is nou baie interesant.


Hoekom ek so se, my buurman het ook 'n Sako .243 met presies dieselfde probleem. PMP doppe sit vas, nuwes, neck size, full size, die hele lot, maak nie saak wat ons probeer nie. Win en Fed en Rem doppe loop soos jet in sy Sako .243 Eject maklik sonder enige probleme. 
Hoekom buurman en jou Gous se Sakos dit doen sal niemand weet nie.


Probeer gerus ander maak doppe, ek glo jy gaan sukses he.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Probleem 243

Post by Beyers »

PMP doppe in my .223 Sako sit vas as ek hulle net neck size of as ek partial full length size. Stel jou full length die dat hy ten volle werk.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Probleem 243

Post by Raven »

Manne,

Ek kan ook nie 'n dop 2keer necksize dan wil my slot nie meer toemaak, as hy wel styf toemaak is daar 'n merk op die skouer van die doppie, deesdae fullsize ek maar net vir my Tikka T3.

Dink julle ek moet my FL matrys nog bietjie meer instel, om die skouer bietjie verder terug te druk.??

P.s. Ek het probleme gekry met fabrieks patrone ook - slot wou nie toemaak.

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Probleem 243

Post by Jagtersdok »

Raves

Met daai stywe kamer kan jy dalk oorweeg om konstant te fullsize.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Probleem 243

Post by Hein M. »

Gouws

Maak doodseker dat die kamer nie vuil / geroes is nie.  Dit is 99.9% kere die rede.


Raven

Jy kan die skouer gedeelte bump met 'n body die.  Gewoonlik eers na 4 keer se necksize... 

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Probleem 243

Post by Hein M. »

Gouws

Dalk is jou probleem iets anders, maar kyk ook na my navraag destyds

http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=6

Groetnis!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Probleem 243

Post by fanie17 »

Andre
Waar bly jy,daar kan n klomp goed verkeerd wees.Het jy al die kopspasie laat meet.Ek sou graag daai geweer wil sien ,het ook so een sonder poef
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Probleem 243

Post by Jagtersdok »

As die headspace te groot is sal dit case seperation veroorsaak
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Probleem 243

Post by fanie17 »

Ek het al by n 7x64 gekry dat die doppe ok is maar dat dit moeilik uitkom,die probleem was toe kopspasie.Ek kon die loop net maar as n kwart draai dieper draai voor dit reg was.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Probleem 243

Post by Jagtersdok »

So dis daai bietjie tussen go en no go dat hy tipe boepens maak?
Interresant, en ook seker heel moontlik
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Post Reply