458WM na 458 Lott
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
458WM na 458 Lott
Dagsê manne
Ek wil graag hoor by al die slim mense.
Ek het 'n 458 WM. As ek hom wil omskep in 'n 458 Lott, wat presies behels dit? Weer lisensie aansoek? Hoe lank vat die omskakeling by die geweersmit en is dit die moeite werd?
Groete,
Ek wil graag hoor by al die slim mense.
Ek het 'n 458 WM. As ek hom wil omskep in 'n 458 Lott, wat presies behels dit? Weer lisensie aansoek? Hoe lank vat die omskakeling by die geweersmit en is dit die moeite werd?
Groete,
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 458WM na 458 Lott
As jy 'n Magnum aksie het, gaan sommer 3" Express
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: 458WM na 458 Lott
DWB
Die geweer is 'n Winchester Mod 70.
Die geweer is 'n Winchester Mod 70.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 458WM na 458 Lott
Hoeveel plek is oor in jou magasyn boks vir n langer patroon?
Soos hy is is dit n goeie geweer. Met bietjie moeite kan jy n 450gr Koeël met groot sukses uit die Winmag uit skiet.
Soos hy is is dit n goeie geweer. Met bietjie moeite kan jy n 450gr Koeël met groot sukses uit die Winmag uit skiet.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: 458WM na 458 Lott
Dewald
Ek is nie seker oor die spasie nie. sal moet gaan meet. Ek het juis vandag by Impala van hulle 420gr koeëls opgetel om bietjie te toets.
Ek geniet die 458WM maar wil kyk of ek meer met hom kan jag en nie huiwer vir skote op 100m nie.
Ek is nie seker oor die spasie nie. sal moet gaan meet. Ek het juis vandag by Impala van hulle 420gr koeëls opgetel om bietjie te toets.
Ek geniet die 458WM maar wil kyk of ek meer met hom kan jag en nie huiwer vir skote op 100m nie.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 458WM na 458 Lott
Japie self's met 500gr koele teen 1900fps gaan jy alles morsdood skiet op 100 meter. Met jou aksie gaan jy beperk wees tot net 'n Lott en maksimum TPL van ongeveer 91mm.
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: 458WM na 458 Lott
Frederick
Ek glo so. my gat jeuk maar seker net.
Ek glo so. my gat jeuk maar seker net.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 458WM na 458 Lott
A little bit longer, but a LOTT better!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 458WM na 458 Lott
Ek dink een van die probleme met ons Vuurwapenwet, is dat daar nie werklik behoorlik onderskei word tussen kaliber en "cartridge" nie. In beginsel is die kaliber dieselde, maar die dop verskil. Die doppe se headstamp behoort ook dieselfde te bly (as ek nou nie die pot missit nie), maar ek glo die bedoeling van die wetgewer is dat jy 'n "kaliber" verandering moet doen by CFR...japievan wrote:Dagsê manne
Ek wil graag hoor by al die slim mense.
Ek het 'n 458 WM. As ek hom wil omskep in 'n 458 Lott, wat presies behels dit? Weer lisensie aansoek? Hoe lank vat die omskakeling by die geweersmit en is dit die moeite werd?
Groete,
Aim small, miss small
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: 458WM na 458 Lott
yip, ek jag al lank met FN450gr GS customs teen 2120fps en dis met n M70 Winchester en soos Frederik sè alles morsdood...verby dood...Frederik wrote:Japie self's met 500gr koele teen 1900fps gaan jy alles morsdood skiet op 100 meter. Met jou aksie gaan jy beperk wees tot net 'n Lott en maksimum TPL van ongeveer 91mm.
los die ding, jou gat pla...
Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 458WM na 458 Lott
Bushwack wrote:yip, ek jag al lank met FN450gr GS customs teen 2120fps en dis met n M70 Winchester en soos Frederik sè alles morsdood...verby dood...Frederik wrote:Japie self's met 500gr koele teen 1900fps gaan jy alles morsdood skiet op 100 meter. Met jou aksie gaan jy beperk wees tot net 'n Lott en maksimum TPL van ongeveer 91mm.
los die ding, jou gat pla...
+100
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: 458WM na 458 Lott
ag, will nou nie brag nie...dis naby genoeg...die Olifant sal seker nie moun oor extra 100fps nietripodmvr wrote:Bushwack wrote:yip, ek jag al lank met FN450gr GS customs teen 2120fps en dis met n M70 Winchester en soos Frederik sè alles morsdood...verby dood...Frederik wrote:Japie self's met 500gr koele teen 1900fps gaan jy alles morsdood skiet op 100 meter. Met jou aksie gaan jy beperk wees tot net 'n Lott en maksimum TPL van ongeveer 91mm.
los die ding, jou gat pla...
+100
Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: 458WM na 458 Lott
Patrick
Glo jy's reg
Glo jy's reg
