Voorsit Tier Jag
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Voorsit Tier Jag
....... ek sien die volgende op FB !
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Voorsit Tier Jag
Daai man het kahoenas so groot soos patats of agter in die ry gestaan met die uitdeel van grys-stof.
Daai kolkat gekwes word en hy kom daar uit die boom en kry jou in jou wegkruipplekkie - beter jou testament opgestel wees. Dit sit nie in elke man se broek / vernuf / ervaring om vir kolkat so aan te vat nie.
Daai kolkat gekwes word en hy kom daar uit die boom en kry jou in jou wegkruipplekkie - beter jou testament opgestel wees. Dit sit nie in elke man se broek / vernuf / ervaring om vir kolkat so aan te vat nie.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voorsit Tier Jag
Wonder of die man na n tier of luiperd verwys?
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: Voorsit Tier Jag
Ja Wouter, ek het ook so gedink, my oupa het van "tiere" gepraat.
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Voorsit Tier Jag
Ek het veronderstel hy bedoel sy "tier" is n luiperd Wout - my ouer geslag het luiperds ook tiere genoem - selfde as skollie se oumense.Wouter Roets wrote:Wonder of die man na n tier of luiperd verwys?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: Voorsit Tier Jag
yip, praat nog so daar in Tsumeb / Grootfontein / Tsumkwe area as luiperds as 'n Tier - en ek neem aan baie ander areas is Namibië nog, maar voorsit vir die ding....sterkte bra!Wouter Roets wrote:Wonder of die man na n tier of luiperd verwys?
Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Voorsit Tier Jag
Voorsit saam met die regte mense wat dit gereeld doen in Mozambique of Zim kan werk, maar dink n eerste maal somder enige ervaring gaan maar lol. Dink mens moet meer weet as net n hide bou en gaan sit.
Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game
Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Voorsit Tier Jag
Hy speel met die tier se bal
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Voorsit Tier Jag
FHM wrote:Ek het veronderstel hy bedoel sy "tier" is n luiperd Wout - my ouer geslag het luiperds ook tiere genoem - selfde as skollie se oumense.Wouter Roets wrote:Wonder of die man na n tier of luiperd verwys?
Stem, my oupa hulle het ook gepraat van tiere, hier is baie van die goed, ons verloor elke jaar kalwers oor die goed.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Voorsit Tier Jag
Van die punt af, maar is dit nie onwettig om Luiperd jag te doen van n voertuig af nie?
Of dink ek aan leeus jag....
Of dink ek aan leeus jag....
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Voorsit Tier Jag
Julle manne waarsku mense om nie luiperds (of tiere soos ons hier in Namakwaland van hulle praat - ook maar oorgekom van oupa se kant af) aan te vat nie - dit terwyl die man nog gewapen is! Ek het al soveel stories gehoor van hierdie vreeslose en sterk oupas wat die katte sommer in die slagyster met 'n wheel spanner gaan doodslaan het!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
