G19 pimps

Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 361
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am

Re: G19 pimps

Post by Monster »

Carter Custom carry is awesome. Dra sy hybrid IWB holster. Is gemaklik even vir 'n dik gat en die pistool raak weg op my.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: G19 pimps

Post by Carl »

Geluk Vossie 1 van die beste vir elke dag dra.
* die greep gemak kom met oefening.
* ek het die standaard sneller met die ligter "connector". Ek sou nie te veel verder pimp aan EDD handwapen nie.
* ek het 'n stel Glock Tritium visiere.
* ekstra magasyne. Glock vir EDD en enige maak vir baan oefen. Koop paar 17 rondtes en 15. Ek bly weg van "happy sticks".
* Ek het gesien Mark Groome beveel 'n paar lokale vervaardigers aan.
* Daniels Holsters, Quantum Carry, Geoff Carter, Reaper Custom
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: G19 pimps

Post by vossie1 »

Thanks Carl, ja wil net basics doen en nie allerhande katoeters he nie hy moet plein jane bly met net die nodige, gaan die week nog aansoek indien.
Post Reply