Hi
My naam is Dez en ek bly in Bloemfontein.
Ek is mal oor alles skiet/geweer/jag verwand en ook om te leer van die fyn tegniese aspekte van gewere en skiet.
Ek skiet met n 243 (2de liefde) en het ook n ou 303. Ek het ook n 308 hier, wat ny vrou sin is. Ek herlaai ook self.
Sien uit om meer deel van die forum en skiet gemeente te raak op Jaracal en in die Vrystaat.
Lekker dag.
Sent from my SM-G800F using Tapatalk
Nuwe Lid
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Dez en geniet dit saam ons hier 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom, Dez.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Dezman
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jul 11, 2017 6:23 pm
Re: Nuwe Lid
Baie dankie.
Sien hier is paar name hier waar mens baie kan leer.
Sent from my SM-G800F using Tapatalk
Sien hier is paar name hier waar mens baie kan leer.
Sent from my SM-G800F using Tapatalk
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Dez , ja hier is 'n paar wat weet wat aangaan , man hoef net op te let in die klas , dan leer jy sommer baie , jy sal dit geniet hier
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees