Fisant Resep

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Fisant Resep

Post by Forester »

Vanaf die website "The Field", "Pheasant Guidwife"

Bedien 4

- sout en swartpeper
- 2 fisante/tarentale
- 3 groot uie gesny in ringe
- 6-8 eetlepers Mrs Balls chutney
- 1.5-2 groot glase rooiwyn

Verhit die oond tot 150 grade
Sout en peper die fisante en bruin hulle in 'n groot gietysterkastrol en sit dan eenkant
Braai die uie in dieselfde kastrol tot sag
Sit die bruin fisante met die borsies na bo, bo-op die uie
Gooi die wyn oor
Smeer 'n dik laag chutney oor
Sit die deksel op
Sit in oond vir 1.5 ure (myne was reg na 1:15, pasop om dit droog te kook)

Die sous kan verdik word indien nodig
Bedien met rys of mash en groente
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Post Reply