Hoe belaglik is belaglik?Rudi Fischer wrote:Dit is beskikbaar, Maar die prys is belaglik.Toyrsi wrote:Iemand moet nou net Norma Dasher doppe vir ons beskikbaar stel!!!
Ek kon nou 4000 doppe (Nuwes) in bring maar niemand sal dit betaal vir doppe nie.
Het iemand hier 'n Howa 6 mm BR?
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Het iemand hier 'n Howa 6 mm BR?
And as thy days, so shall thy strength be
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 991
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Het iemand hier 'n Howa 6 mm BR?
Swede wrote:Hoe belaglik is belaglik?Rudi Fischer wrote:Dit is beskikbaar, Maar die prys is belaglik.Toyrsi wrote:Iemand moet nou net Norma Dasher doppe vir ons beskikbaar stel!!!
Ek kon nou 4000 doppe (Nuwes) in bring maar niemand sal dit betaal vir doppe nie.
Dis n goeie vraag.
Hou in gedagte dat jy behalwe vir die BR doppe nog 1 skoot ook moet skiet om die dop te vorm.
Die hidro vorming werk nie so lekker vir my nie.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1838
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Het iemand hier 'n Howa 6 mm BR?
As ek reg onthou. (Was net voor Huntex) was dit R4600/100
Probeer nou die papiere soek dan Kan Ek die regte prys gee.
Probeer nou die papiere soek dan Kan Ek die regte prys gee.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 991
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Het iemand hier 'n Howa 6 mm BR?
Sien dis wat hulle oorsee kos.
Kan iemand dalk die berekening doen?[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... 09a85f.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Kan iemand dalk die berekening doen?[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... 09a85f.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen