Honing rifle chamber

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Honing rifle chamber

Post by Williel »

Middag almal, ek het n tydjie terug n nuwe loop/blank op gesit en kamer laat sny. Ek ervaar dat doppe nie maklik uitkom nie en sit stremming op die slotnokke. Dis n Shilen 28" vir 25-06 en skiet teen 3250vps waar druk onder 53000psi is. Ek het die geweer terug gevat en hulle het die kamer beter gekry.

My probleem ontstaan met veldskiet na die 3de tot 5de skoot waar dit pla. Ek is gewoond aan n Tikka waar jy die slot met jou duim oplig na elke skoot. Nou is dit n frustrasie waar ek onder druk teen tyd skiet en uit ongemaklike posisies.

Ek het op die link af gekom en is lus om die flex honer te bestel. http://www.brushresearch.com/brushes.php?c2=183

Is daar iemand met ondervinding van die produk of ander raad het moontlik.
Groete, Willie
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Honing rifle chamber

Post by Kalahari »

Willie ek verstaan jou frustrasie... my Tikkas loop nog mooi, hou die kamers skoon dan sukkel ek nie, maar my bekommernis is wanneer ek nuwe lope sal begin koop dat ek met dieselfde problem gaan sit en mens is gewoond aan die NIE SUKKEL.

22.250 se nuwe loop is nie ver en ook die 260 moet 'n langer loop kry.

Luister graag wat die raad gaan wees.

Johan
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Honing rifle chamber

Post by Gawie(13mm) »

Voor ek daai roete gaan, sal ek eerder na my dop voorbereiding kyk.

Dit kan dalk wees dat jy net nodig het om jou doppe se nekke te skil of selfs net die skouers terug te druk. Deur die nekke uit te gloei kan ook moontlik 'n verskil maak.

Neem 'n swart viltpen en kleur 5 doppe heeltemaal in. Skiet hul nou vinnig soos jy in 'n veldskiet sou doen en werp hul uit. Daar waar hul skuur of vassit in die kamer sal die swart afkom en jou 'n aanduiding gee waar jou fout lê.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Honing rifle chamber

Post by Williel »

Gawie(13mm) wrote:Voor ek daai roete gaan, sal ek eerder na my dop voorbereiding kyk.

Dit kan dalk wees dat jy net nodig het om jou doppe se nekke te skil of selfs net die skouers terug te druk. Deur die nekke uit te gloei kan ook moontlik 'n verskil maak.

Neem 'n swart viltpen en kleur 5 doppe heeltemaal in. Skiet hul nou vinnig soos jy in 'n veldskiet sou doen en werp hul uit. Daar waar hul skuur of vassit in die kamer sal die swart afkom en jou 'n aanduiding gee waar jou fout lê.
Gawie, die doppe is geskil, tot lengte gesny en uit gegloei. Met die 2de nek size gebeur die doppe vassit. Ek gaan daai inkleur oefening probeer, dankie.
Groete, Willie
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 993
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Honing rifle chamber

Post by Kallie Fernhout »

Ek kom dit agter met my 300 ook wat n baie stywe kamer het so dra kamer warmer word en uitsit dan kom doppe moeilik uit en n small base body die was my antwoord
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Honing rifle chamber

Post by Williel »

Kallie Fernhout wrote:Ek kom dit agter met my 300 ook wat n baie stywe kamer het so dra kamer warmer word en uitsit dan kom doppe moeilik uit en n small base body die was my antwoord
Dankie Kallie, ek hou dit in gedagte. Ek kan seker heeltyd full size ook maar ervaar dat doppe wel groter runout kry.
Groete, Willie
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Honing rifle chamber

Post by Diesel Dog »

Williel wrote:Middag almal, ek het n tydjie terug n nuwe loop/blank op gesit en kamer laat sny. Ek ervaar dat doppe nie maklik uitkom nie en sit stremming op die slotnokke. Dis n Shilen 28" vir 25-06 en skiet teen 3250vps waar druk onder 53000psi is. Ek het die geweer terug gevat en hulle het die kamer beter gekry.

My probleem ontstaan met veldskiet na die 3de tot 5de skoot waar dit pla. Ek is gewoond aan n Tikka waar jy die slot met jou duim oplig na elke skoot. Nou is dit n frustrasie waar ek onder druk teen tyd skiet en uit ongemaklike posisies.

Ek het op die link af gekom en is lus om die flex honer te bestel. http://www.brushresearch.com/brushes.php?c2=183

Is daar iemand met ondervinding van die produk of ander raad het moontlik.

Hout dowel en scotch bright hone n kamer baie lekker met n ligte boor vir aandrywing . Ek glo n "cross hatch pattern" met n" plato finish " werk beter as n spiel glade oppervlak.

DD
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Honing rifle chamber

Post by Williel »

Diesel Dog wrote:

DD, is dit daai geel plastiek sponse waarmee potte geskuur word?
Groete, Willie
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Honing rifle chamber

Post by Gawie(13mm) »

Willie, jy kry die groen skuur "lappies" by hardeware winkels of ingenieurs verskaffers.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Honing rifle chamber

Post by Williel »

Dankie Gawie, sal gaan loer of ek kan kry.
Groete, Willie
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Honing rifle chamber

Post by Flip Nel »

Hout dowel en scotch bright hone n kamer baie lekker met n ligte boor vir aandrywing . Ek glo n "cross hatch pattern" met n" plato finish " werk beter as n spiel glade oppervlak.

DD[/quote]

Ek sal te bang wees ek neuk die kamer op
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Honing rifle chamber

Post by Diesel Dog »

Gawie(13mm) wrote:Willie, jy kry die groen skuur "lappies" by hardeware winkels of ingenieurs verskaffers.
https://tools-paint.com/ekmps/shops/avenueonline/images/3m-scotch-brite-handpads-155mmx225mm-6inch-x-9inch-44196-p.jpg

Ek gebruik die bruin een dit is die medium grit( aluminium oxide)

DD
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Honing rifle chamber

Post by Williel »

Dankie DD, gaan kyk daarvoor.
Groete, Willie
Post Reply