Ok, dan het die mark sopas oopgegaan. Dankie vir daai info.SakoTrippel2 wrote:Ja mag die tape losmaak en vergroting afstel en weer vasmaak onder toesig van die Baan offisier ek doen dit elke keer.
222/223 Veldskiet
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 222/223 Veldskiet
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Hallo
Ek het 'n 3-12x vergroting met 'n BT Turret, is dit toelaatbaar?
Ek het 'n 3-12x vergroting met 'n BT Turret, is dit toelaatbaar?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Net nog 'n vraag.
Wat is die max afstand wat die teikens gesit word?

- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
222/223 Veldskiet
Raakgeskiet....wat die teleskoop betref.....ja hy sal voldoende wees....ongelukkig mag mens nie die BT turret gebruik nie hy word met "masking tape" toe gemaak. Dis maar om die speel veld so gelyk as moontlik te maak. 'n man moet maar 'n zero afstand kies en vandaar af maar hoër of laer mik afhangende van die afstand soos ek glo meeste van ons "begin" jag en skiet het.
Wat maksimum afstand betref is dit maar moeilik om te sê maar uit die paar skiete wat ek al by gewoon het was daar nie 'n papier teiken verder as 200m nie. Gongs sal ek skat 300m absoluut maksimum. Meestal in die 150 tot 250 klas.
'n paar plasings terug het ek verslag gegee met geskatte afstande wat dalk 'n idee sal gee.
Die doel van die dissipline is om Jaggeweer Skiet so standaard as moontlik te hou juis om die "equipment race" uit te skakel en ook dit 'n goedkoop en bekostigbare vorm van skiet te maak...daarom al die beperkings en reëls.

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Baie dankie Sako 222.
Ek het dit gelees.
Ek weet by die gewone klas is die max afstand 350m.
Ek kon toe nêrens sien wat die max afstand vir die klas is nie, ook nie by die reels nie.
Ek het dit gelees.
Ek weet by die gewone klas is die max afstand 350m.
Ek kon toe nêrens sien wat die max afstand vir die klas is nie, ook nie by die reels nie.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Raait Manne my inskrywing is gedoen! Vir die wat nog wil..dit sluit om 11uur Vanaand op die Webwerf. Maar daar kan op die dag ook ingeskryf word as ek dit nie mis het nie.
Hoop om 'n paar van die Bloemfontein Bewoners daar te sien met hulle Meerkat gunne. Ons gaan lekker skiet oor die 2dae. Ekt gemerk daar is nie 'n tyd op die Webwerf nie en het met oom Barries bevestig...9uur Vrydag Oggend is dit sulke tyd. Lekker voorberei. Sien julle daar.
Groete
Frans
Hoop om 'n paar van die Bloemfontein Bewoners daar te sien met hulle Meerkat gunne. Ons gaan lekker skiet oor die 2dae. Ekt gemerk daar is nie 'n tyd op die Webwerf nie en het met oom Barries bevestig...9uur Vrydag Oggend is dit sulke tyd. Lekker voorberei. Sien julle daar.
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Ek is ook daar! 
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 222/223 Veldskiet
wanneer is dit in die Kaap of het ek dit gemis? dit is nou spesifiek vir die klas
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Is die een wat altyd naby Delmas gehou is gekanselleer vir die jaar? Ek sien nie meer 'n datum vir hom nie.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Rudie hy is daar. Laaste naweek in Augustus
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Vrydag 27 Oktoberruaanb wrote:wanneer is dit in die Kaap of het ek dit gemis? dit is nou spesifiek vir die klas
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Ek kyk hom nog steeds misPvdw wrote:Rudie hy is daar. Laaste naweek in Augustus
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... bd0d42.jpg[/IMG]Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 222/223 Veldskiet
Dankie!Arnold wrote:Vrydag 27 Oktoberruaanb wrote:wanneer is dit in die Kaap of het ek dit gemis? dit is nou spesifiek vir die klas
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
222/223 Veldskiet
Eish ja Die skiet op Delmas is gewoonlik die GP Ope 223 sien hy het verdwyn...
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Rudie ek sien T2 het 'n screenshot geplaas op bl 1 van die draad. Ek het letterlik nog Sondag of Maandag op die link gaan loer en als was nog in plek 
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Hartseer saak die. Ek en 'n paar pêlle het die skiet deeglik geniet.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Hallo
Soos julle weet was dit gister en vandag die skiet in Bloemfontein gewees.
Vir die wat dit gemis het, wil ek net sê, julle het 'n baie lekker skiet gemis!!!
Was voorwaar baie lekker!!!
Groete
Steve
Ps. Met 'n baie lekker sreak ete vandag na die tyd
Soos julle weet was dit gister en vandag die skiet in Bloemfontein gewees.
Vir die wat dit gemis het, wil ek net sê, julle het 'n baie lekker skiet gemis!!!
Was voorwaar baie lekker!!!
Groete
Steve
Ps. Met 'n baie lekker sreak ete vandag na die tyd
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Ek sou ook baie graag daar wou wees, maar is by skoonma op swakopmund!
Sent from my S30 using Tapatalk
Sent from my S30 using Tapatalk
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
222/223 Veldskiet
Hier volg 'n opsomming van die 2 dae se skiet. Alle afstande hier onder is rof weg geskat deur myself. As mens na my telling kyk was dit nie baie akkuraat nie
Maar nie te min baie lekker skiet gewees oor die 2 dae
Man wat goed gevaar het was Jakoos V Niekerk wat algeheel eerste was oor die 2 dae. Die ander uitslae sal binne kort op die Webwerf beskikbaar wees.
Vrydag
Rooibok Baan ongeveer 140m
Sit of kniel enige iets by 'n Stomp behalwe Lê
Steenbok Baan ongeveer 100m
staan of kniel by boom mag nie lê nie
Gongs 120 tot 230m
100mm en 200mm gemeng
Sit of kniel by 'n Stomp
Klipspringer en Rooikat
Sit by 'n klip
2 skote op Klipspringer (90m)
3 Skote op Kat ongeveer 180m
Ribbok baan ongeveer 175m
Lê by miershoop
Grysduiker en Rooiduiker baan
Sit by Hout doloss kontrepsie
2 skote op grys duiker 110m
3 Skote op Rooiduiker ongeveer 170m
Saterdag
Rooikat en Vark
3poot skiet stokke
Staan 2 skote op Kat 100m
Kniel 3 Skote op vark 165m
Rooibok Duiker en Springbok
1 skoot sit op Rooibok 70m
1 skoot sit op grys duiker 110m
3 Skote lê op Springbok 175m
Vark baan 70m
Vryhand staan
Rooiduiker en Springbok
Dooie Rus lê met 'n Stomp
2 skote op Rooiduiker ongeveer 120m
3 Skote op Springbok ongeveer 180m
Gongs almal rondom 200 niks verder as 240m teen 'n randjie lê 4 skote by miershoop 1Skoot staan by skietstok
Jakkals wissel baan meestal sit by stompe of boom en 'n doloss uit pale gebou en een staan posisie by 'n boom Ongeveer 165m

Maar nie te min baie lekker skiet gewees oor die 2 dae
Man wat goed gevaar het was Jakoos V Niekerk wat algeheel eerste was oor die 2 dae. Die ander uitslae sal binne kort op die Webwerf beskikbaar wees.
Vrydag
Rooibok Baan ongeveer 140m
Sit of kniel enige iets by 'n Stomp behalwe Lê
Steenbok Baan ongeveer 100m
staan of kniel by boom mag nie lê nie
Gongs 120 tot 230m
100mm en 200mm gemeng
Sit of kniel by 'n Stomp
Klipspringer en Rooikat
Sit by 'n klip
2 skote op Klipspringer (90m)
3 Skote op Kat ongeveer 180m
Ribbok baan ongeveer 175m
Lê by miershoop
Grysduiker en Rooiduiker baan
Sit by Hout doloss kontrepsie
2 skote op grys duiker 110m
3 Skote op Rooiduiker ongeveer 170m
Saterdag
Rooikat en Vark
3poot skiet stokke
Staan 2 skote op Kat 100m
Kniel 3 Skote op vark 165m
Rooibok Duiker en Springbok
1 skoot sit op Rooibok 70m
1 skoot sit op grys duiker 110m
3 Skote lê op Springbok 175m
Vark baan 70m
Vryhand staan
Rooiduiker en Springbok
Dooie Rus lê met 'n Stomp
2 skote op Rooiduiker ongeveer 120m
3 Skote op Springbok ongeveer 180m
Gongs almal rondom 200 niks verder as 240m teen 'n randjie lê 4 skote by miershoop 1Skoot staan by skietstok
Jakkals wissel baan meestal sit by stompe of boom en 'n doloss uit pale gebou en een staan posisie by 'n boom Ongeveer 165m
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: 222/223 Veldskiet
Raait Manne Limpopo Ope is die naweek van 22/23 September. Ek gaan dit ongelukkig misloop agv akademiese verpligtinge...
222/223 skiet
Vrydag 22 September 2017
Registrasie 10:00-10:30
Skiet begin 11:00
Inskietbaan: 9:00 – 10:00
Inskrywings koste: R160.00 per skut (sluit braai pakkie en bykosse in vir na die skiet)
Volg die skakel vir aanwysings inskrywings en meer inligting.
http://www.sahuntingrifle.co.za/article/87
Groete
Frans
222/223 skiet
Vrydag 22 September 2017
Registrasie 10:00-10:30
Skiet begin 11:00
Inskietbaan: 9:00 – 10:00
Inskrywings koste: R160.00 per skut (sluit braai pakkie en bykosse in vir na die skiet)
Volg die skakel vir aanwysings inskrywings en meer inligting.
http://www.sahuntingrifle.co.za/article/87
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: 222/223 Veldskiet
Môre Mnre,
Ek wil sommer net uitlig die hoeveelheid positiewe kommentaar na afsluiting van die onlangse Boland Ope; Die feit dat die organiseerders die 222/223 klas sommer saam met die Ope klas geakkommodeer het.
Elke baan vir die 222/223 klas was saam met die ope klas bane gehou maar hul eie teikens was op n nader afstand geplaas, so ook met die gong bane was daar of saam met die ope klas geskiet (op die "korter"baan) indien die afstande aanvaarbaar was of daar was twee addisionele stelle gonge opgerig om op te skiet ipv die verste twee. Daardie twee gonge was heelwat nader en ook kleiner as 200mm. Daardie gonge was baie duidelik gemerk en jy volg bloot net n ander sequence as jy deelneem in die 222/223 klas.
Ek dink hierdie uitleg was baie innoverend. Die enigste reëling vir die dag is dat indien n skut in albei afdelings wou skiet moet hy/sy die ope klas afdeling eerste skiet.
Indien die ander provinsies hierdie praktyk sou aanvaar glo ek die afdeling sal vinniger groei geniet omrede daar geen addisionele verlof om die vrydag deel te neem te sprake is nie, so ook geen addisionele akkommodasiekostes om al verblyf die donderdagaand te bekom nie.
My 2c.
Groete!
C

Ek sien baie uit na die WP Ope Saterdag waar ek vir die eerstekeer met die 223 gaan deelneem.
Die reels is anders vir die skiet en as jy kies om 223 te skiet kan jy net 223 skiet en jou telling tel net so vir die Ope klas so ek neem aan dat daar op presies dieselfde baan geskiet gaan word.
Die reels is anders vir die skiet en as jy kies om 223 te skiet kan jy net 223 skiet en jou telling tel net so vir die Ope klas so ek neem aan dat daar op presies dieselfde baan geskiet gaan word.
-
Vaalbos
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Feb 27, 2014 11:32 am
Re: 222/223 Veldskiet
Dit gaan help om hierdie klas meer skuts lok met die skiet op dieselfde dag.
Ek skiet beide 6mm Rem en .223 Rem en as die wind waai stoot hy die 55gr koeltjie dubbel die afstand as die 87gr V-Max op afstande anderkant 250m. Dit raak moeilik met die klein goed as dit nie windstil is nie en so jy gaan maar sukkel as die bane dieselfde is.

Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: 222/223 Veldskiet
Sien jou daar Arnold - ek gaan ook die 223 klas skiet.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF