klein jakkalsies

Post Reply
leendert
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sun Mar 17, 2013 12:15 pm

klein jakkalsies

Post by leendert »

Middag. Is daar iemand wat al kleintjies by die tewe gekry het.
Hier by ons is daar al ñ teef wat se kleintjies buite rondloop.
Is dit nie bietjie vroeg nie of het die kleintjie seisoen vroeer geskuif?
"Responsible Hunting for Sustainable Live"
. PHASA
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 918
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: klein jakkalsies

Post by musgrave270 »

Het jy die kleintjies self gesien by die teef? Dit is eintlik nog baie te vroeg
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: klein jakkalsies

Post by Jassie »

Is daar dalk foto's van die kleinspan?

Groete
Jas
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
Post Reply