25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post Reply
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm

25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Boerboel »

Ek het 'n 7x57 en dan my nuwe bos geweer is my 375HH, werk soos 'n droom.

Ons het nou terug gekom van Namibia af, waar ons so paar bokke laat bakkie ry het.

Ek het die 7x57 saam gevat met 150gr Accubond LR teen so 2830ft/s en dit het lekker gewerk.
Pel wat saam was het 25-06 en dit het great gewerk.

So ek wil nou vir my 'n lekker roer kry vir die vlaktes, iets wat platter skiet en waar ek nie baie hoef te compensate nie.

Pel se natuurlik ek moet 25-06 koop, maar ek is onseker, ander se weer gebruik die 7x57 leer net die bullet drop beter.

Ek het op die link af gekom so ruk terug.
https://www.huntinggearguy.com/tips/pop ... -shootout/

Ek het so vinnig gekyk en gedink ek moet die 7mm rem mag kry, juis omdat ek die 7x57 het.
Wil nie na die 300wm of wsm kyk nie.
Toe ek nou weer behoorlik kyk sien ek die 270wsm en hy skiet platter as die 25-06.

So wat moet ek kry, en hoekom
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Supacow »

Dit maak regtig nie saak wat jy kry nie so kry n 270 ;)
Ek sou n 7-300wsm kry
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Philip_R »

Laai n ligter punt in jou 375 en dan skiet jy sommer alles met hom.

Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Flip Nel »

Hoekom Ackley jy nie die 7 x 57 nie, wen taamlik spoed met dit
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Trompie »

Kry ñ 6.5 iets

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by geelslang »

AI daardie 7x57 en hou aan met die 150gr punte
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Malan123 »

+1 vir die ackley. Gaan baie goedkoper wees!
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by BeesBreet »

Koop Jan-Hendrik se 25-06 hier op die forum! Daai gun skiet n barshou...
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Johan Nel »

Jy kan ook kyk na 'n 7 X 64.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Swede »

Boerboel wrote:Ek het 'n 7x57 en dan my nuwe bos geweer is my 375HH, werk soos 'n droom.

Ons het nou terug gekom van Namibia af, waar ons so paar bokke laat bakkie ry het.

Ek het die 7x57 saam gevat met 150gr Accubond LR teen so 2830ft/s en dit het lekker gewerk.
Pel wat saam was het 25-06 en dit het great gewerk.

So ek wil nou vir my 'n lekker roer kry vir die vlaktes, iets wat platter skiet en waar ek nie baie hoef te compensate nie.

Pel se natuurlik ek moet 25-06 koop, maar ek is onseker, ander se weer gebruik die 7x57 leer net die bullet drop beter.

Ek het op die link af gekom so ruk terug.
https://www.huntinggearguy.com/tips/pop ... -shootout/

Ek het so vinnig gekyk en gedink ek moet die 7mm rem mag kry, juis omdat ek die 7x57 het.
Wil nie na die 300wm of wsm kyk nie.
Toe ek nou weer behoorlik kyk sien ek die 270wsm en hy skiet platter as die 25-06.

So wat moet ek kry, en hoekom
Hou die 7x57 hy het dan homself van sy taak gekwyt. 7mm het 'n goeie BC en werk goed op langer afstaande. Koop liewer nog komponente en oefen ;)
And as thy days, so shall thy strength be
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Riebeeker »

Wat is die afstande wat jy die vlaktes wil invaar?

Jy sal bars om die 7x57 met 150gr Accubond LR teen so 2830ft/s wesenlik te wen met enigiets waarvan ek weet tot by seker 400m - praat nou nie van Dashers en 22-250 ensovoorts nie, maar iets wat 'n punt van tussen 105gr en 130gr teen rondom 3200 ft/s lanseer.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Flip Nel »

[quote="Boerboel"]

Ek het die 7x57 saam gevat met 150gr Accubond LR teen so 2830ft/s en dit het lekker gewerk.

Boerboel is daai lading nie bietjie baie warm teen 2830 fps, weet nie watter kruit jy gebruik nie maar daai klink baie vinnig, jy is nou by 270 se spoed
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by tau »

As jy jou 7x57 geniet en nie wil Ackley nie sal 'n 7mm RM mooi werk in Namibie. Gemsbok se baas, al wat ek myne voor sal verruil is nog een of 'n 300 WSM wat werklik baie mooi energie oordra na die bok.

Die .375 sal niit kan kersvashou op die verder skote nie, BC is net te swak en koeels val soos die Rand.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by tripodmvr »

Flip nel wrote:
Boerboel wrote:
Ek het die 7x57 saam gevat met 150gr Accubond LR teen so 2830ft/s en dit het lekker gewerk.

Boerboel is daai lading nie bietjie baie warm teen 2830 fps, weet nie watter kruit jy gebruik nie maar daai klink baie vinnig, jy is nou by 270 se spoed
Ek het ook daardie syfer beloer. My 24 duim 7x64 kry 'n node by 2800vps met 'n 150gr TSX.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Capt. Yoda »

Liewe genade n 270 of 25-06
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by tripodmvr »

Kry 'n teleskoop met afmikmerkies en leer waar die skote tref. Daar is min tyd as jy bokke met voertuig bekruip.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Jackalsniper »

Johan Nel wrote:Jy kan ook kyk na 'n 7 X 64.
+1
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Boerboel »

tripodmvr wrote:
Flip nel wrote:
Boerboel wrote:
Ek het die 7x57 saam gevat met 150gr Accubond LR teen so 2830ft/s en dit het lekker gewerk.

Boerboel is daai lading nie bietjie baie warm teen 2830 fps, weet nie watter kruit jy gebruik nie maar daai klink baie vinnig, jy is nou by 270 se spoed
Ek het ook daardie syfer beloer. My 24 duim 7x64 kry 'n node by 2800vps met 'n 150gr TSX.
Ek laai S365 lot 79, 48,1gr, en druk is by 51369psi.
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by tripodmvr »

tripodmvr wrote:
Flip nel wrote:
Boerboel wrote:
Ek het die 7x57 saam gevat met 150gr Accubond LR teen so 2830ft/s en dit het lekker gewerk.

Boerboel is daai lading nie bietjie baie warm teen 2830 fps, weet nie watter kruit jy gebruik nie maar daai klink baie vinnig, jy is nou by 270 se spoed
Ek het ook daardie syfer beloer. My 24 duim 7x64 kry 'n node by 2800vps met 'n 150gr TSX.
Het bevestiging van Dale SH gekry dat hy Boerboel se lading bereken het en druk is veilig by 55K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Boerboel »

Daar was voor gestel ek Al die 7x57 of selfs, sny dit na 7x64, as ek reg is kry ek dalk 50ft/s op Al en 100ft/s op 7x64?

Dan ek wil net een lading vir elke geweer he, my 375HH skiet lekker met 300gr Punte, so wil glad nie verander nie.

Ek het die 6.5x55 howa gehad, dis nou verkoop, was te naby aan die 7x57.

Die rede vir ander gun

Ons het een aand uit gegaan om die res van ons kwota te skiet, ons almal het gesukkel om die bokke se afstand akkuraat te skat. Die springbokke het baie verder gelyk as wat hulle was, maar dit kon ook gegaan oor die grote van hulle.

Ons het net een skoot gemis met die 25-06, elke keer reg op die bok gemik en hy het geval. Ons het al te saam 6 mis skote geskiet met die 7x57, elke skoot was bo-oor. Daar was geen kwes bokke gewees. So point blank range met die 25-06 was omtrent 300m, met die 7x57 was dit 230m. Dink ons het gewerk op 14cm (7cm op en 7cm af).

Een van die plaas se reels was min 270 met 150gr punte vir Gemsbokke, pel kon darem sy 25-06 gebruik, maar wat as die plaas baie streng was en ons kon nie,

So dan my opsies is - hou aan om die 7x57 te gebruik, of Al dit. of anders kry die 7mm RM, wat van die 270wsm?

Dankie vir al die raad en hulp sover
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Chevvy SS »

Kyk hoeveel spoed jy wen met 'n 130-140g koeël.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by LUAN »

Kry maar n 300wsm. 150gr teen 3200-3300fps en 180gr 3000fps
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1016
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by Dirkvh »

Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 25-06 of 270 wsm of 7mm rem mag of wat anders

Post by tripodmvr »

Ek sou ballistiese inligting vir al hierdie kalibers ontleed. Jy sal vind dat die super doopers slegs so 4 duim op hoogte wen op 300m. Is dit nodig om 'n nuwe geweer vir eenmaal 'n jaar se skiet aan te koop?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply