Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
User avatar
Wors
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon May 23, 2011 9:42 am

Nuwe lid

Post by Wors »

More Manne

Nuwe Lid hier, skiet al lank saam my pa jakkals. En wil maar luister na die manne wat ken

Wors
Last edited by Wors on Wed May 25, 2011 5:46 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Nuwe lid

Post by Jaco Swart »

Middag Wors.

Welkom hier. Jy moet vashou hierdie forum is 'n wilde rit.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe lid

Post by Geno »

Hallo Francois,
Welkom hier, hopelik kan ons soveel by jou leer, as by jou pa.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Nuwe lid

Post by Robert »

Welkom by ons
Oorwining deur opleiding
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe lid

Post by BLOK »

Welkom en geniet hom.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: Nuwe lid

Post by Jeagermeister »

Vuyo!!!! Ons eie klein Wors!!!

Welkom welkom....

Bly jy roofkyk nie meer op die forum nie!!!

Jeagermeister
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Nuwe lid

Post by Witpietskiet »

Worsie,

Welkom man, sien jy het toe maar die regte ding gedoen.......

Nou kan jy ook die manne help met die boog-goeters.

Witpietskiet
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe lid

Post by Francois Marais »

Welkom Seun......

Hoop jy like, weet sommer jy sal, help ma da vir Gerard by die boog afdeling, hier is hele paar manne wat nu nuut in die boogskiet inklim.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Nuwe lid

Post by tafjak »

KleinFrans

Welkom ou maat! Hoop jy roer die dinge by die boogskiet.

Jagermeister

Nou lekker gelag vir die "roofkyk"-storie van jou.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Nuwe lid

Post by Louis102 »

Aitsa!  Worsie is dit jy?  Mooiman, sou dink jy moes al lankal hier uitgedop het!  Hoop ons hoor sommer gereeld van jou.

Louis

 
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe lid

Post by Jagtersdok »

Welkom Klein Frans

Dit is so mooi as die tradisies van geslag tot geslag oor gedra word

Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Nuwe lid

Post by Frederik »

Welkom Francois jnr. ek het jou ontmoet in 2007 saam met daardie Big Viking wat kom jag het onthou jy nog ?

Groete
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Nuwe lid

Post by Ponkie »

Wors

Welkom by die forum! Ek en jy moet omtrent diesele jaar se aanteel wees.  ;)

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe lid

Post by Geno »

Ponkie wrote: Ek en jy moet omtrent diesele jaar se aanteel wees.  ;)
Watse jaar is dit? Laas toe WP die Curriecup gewen het???
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Nuwe lid

Post by james 303 »

Welkom
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe lid

Post by Jagtersdok »

Geno

Daai kannie wees nie, want dan was hulle ouer as ek en jy. Dit dan omtrent dieselfde tyd wat die Wonderboom nog potplant ws en General Tyres nog Corporal tyres was ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe lid

Post by Monrique (SJ) »

Wors

Baie welkom en geniet dit!!

Groetnis
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Nuwe lid

Post by Ponkie »

Geno

Haha! ;D Ek sien jy het tyd vir grappies. Dan hou SY jou seker nie so besig nie? As die manne op die forum darem kon sien hoe hoog jy die skoot deur het... ;D ;D

Nee ek is vriende met een van Wors se skoolmaats. Gaan juis vir daai maat van my in Julie gaan kuier daar in Gobabis se wereld.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Nuwe lid

Post by Dawid »

Baie welkom Wors.....gawe mense die klomp op die forum.

Ponkie.....wat lap jy nou uit...(Skoot hoog deur).....Geno is daar iets wat ons nie van weet nie of nie mag weet nie..hehe vra maar net
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe lid

Post by Jagtersdok »

Geno

Onthou net daai girl is soos 'n fyn getunede volla, net 'n ligte stootjie dan vat sy ne ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe lid

Post by Geno »

Neels,
Dan sal ek eerder nie Quikstart gebruik nie!

Dawid,
Byt bietjie vas, dis heeeeltemal te vroeg om nou al voorspelling te maak.

Ponkie, saggies maat, saggies........

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
shabba

Re: Nuwe lid

Post by shabba »

welkom.ek is self nuut maar geniet dit baie
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe lid

Post by BLOK »

Lyk my op hierdie forum kan mens leer van alle forms van skote skiet. ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Wors
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon May 23, 2011 9:42 am

Re: Nuwe lid

Post by Wors »

Dankie Manne

Jammer vir lank vat, sukkel maar nog so biet.

Ponkie, wies die maat wat jy gaan kyer?

Ek sal maar meer en deels by die boogskiet betrokke wees. Ek werk by DIE JAGWINKEL in Windhoek. Boogskiet doen ek meer maar, laaik baie skiet vir al JAKKELS skiet.
Soos almal se sy kop sit mos sy hele lyf vol!!!!!!!! ;D

Mooi aand
Francois
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Nuwe lid

Post by Ponkie »

Wors

Dis by Francois van der Merwe. Boer daar na Gobabis se kant toe. Hy was saam jou in Windhoek gewees?
Ons het mekaar maar hier ontmoet so deur die swottings deur.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Post Reply