Naand mense
Is daar enige iemand wat ondervinding het in die bogenoemde geweer?
Groete
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170526/7a334d884cde65af85e34a34dde82dc7.jpg
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
CZ 455 .22LR
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: CZ 455 .22LR
Hy verskil klein bietjie van die normale BRNO wat so volop in SA is.
Is daar iets spesifiek waaroor jy moet weet?
Groete
Uwe
Is daar iets spesifiek waaroor jy moet weet?
Groete
Uwe
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- Buckmaster
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Nov 10, 2015 10:08 am
Re: CZ 455 .22LR
Hi Vasbrand, ek het ene... myne het die grys thumbhole stock en fluted barrel.
Baie akkuraat!!
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Baie akkuraat!!
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
- Buckmaster
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Nov 10, 2015 10:08 am
Re: CZ 455 .22LR
Dis hoe hy lyk[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... 285822.jpg[/IMG]
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: CZ 455 .22LR
Ek het ook ene, ook die grys thumbhole fluted barrel. Bitter akkuraat. Baie gelukkig met myne
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
Vasbrand
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm
Re: CZ 455 .22LR
Dankie manne. Het vir my vandag een by NWK gekry. Watse patrone skiet julle vir teiken?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- Buckmaster
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Nov 10, 2015 10:08 am
Re: CZ 455 .22LR
Hi Vasbrand,
Eley Sport, CCI standard, Winchester Match, Remington Golden bullet. In daai volgorde van akkuraatheid. Eley Tenex (as ek myself bederf die dag... beste .22 rondte in my geweer) Sterk op soek na Lapua Center X.
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Eley Sport, CCI standard, Winchester Match, Remington Golden bullet. In daai volgorde van akkuraatheid. Eley Tenex (as ek myself bederf die dag... beste .22 rondte in my geweer) Sterk op soek na Lapua Center X.
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
-
GWB
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Jul 06, 2013 10:50 am
Re: CZ 455 .22LR
Vasbrand ek het identiese een soos op jou foto. Eley Sport, Lapua Std Plus en Geco is hy akkuraatste mee.
Dis die laaste geweer in my arsenaal wat ek ooit sal verkoop. Koo so een of 2 spaar 10 rondte magasyne. Hulle en die 5 rondtes kos amper dieslfde.
Dis die laaste geweer in my arsenaal wat ek ooit sal verkoop. Koo so een of 2 spaar 10 rondte magasyne. Hulle en die 5 rondtes kos amper dieslfde.