7x57 punt
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
7x57 punt
Hoe klink die kombinasie manne?
139gr Hornady punt,
40gr S335
Gewone LR Primers
PMP Pro Amm Doppe.
Help.
139gr Hornady punt,
40gr S335
Gewone LR Primers
PMP Pro Amm Doppe.
Help.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 7x57 punt
Hugo,
S365 sal baie beter vaar. Jou dupfulling sal ideaal uitwerk daarmee.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7x57 punt
Babaleeu
Moet ook nie S355 weg gooi nie hy is eintlik die petrol vir daai model!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 7x57 punt
Ek sou ook tussen S355 en S365 speel
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 7x57 punt
Hahahaha Baas Wout
Ek en jy dink met dieselfde kop deesdae ek sweer.
Ek en jy dink met dieselfde kop deesdae ek sweer.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 7x57 punt
Baas Wout,Wouter Roets wrote: Babaleeu
Moet ook nie S355 weg gooi nie hy is eintlik die petrol vir daai model!
Groetnis
Wout
Korrek!
Goed, beter, 6millimeter!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 7x57 punt
Ekt saam 'n vriend gelaai en hyt vir my 60 in daai lading gelaai, hyt gese hy wil dit so doen en nie maks lading nie, want hy kennie my geweer nie.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: 7x57 punt
Hugo,
Sal more ook my lading met die 139 Hornady's en S355 kruit vir jou gee, dit is resep wat vir my baie goed werk.
Mooi loop,
Witpietskiet

Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: 7x57 punt
Hugo,
Dit is wat werk in my 7x57.
139gr Hornady punt,
43gr S355
PMP LR Magnum Primers
PMP Doppe
TPL 76,00mm
Hoop dit help.
Mooi loop
Dit is wat werk in my 7x57.
139gr Hornady punt,
43gr S355
PMP LR Magnum Primers
PMP Doppe
TPL 76,00mm
Hoop dit help.
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: 7x57 punt
Van Manie Johannes af
S355
Begin 40,0gr
Maks 45,0gr
Hornady interlock 139gr SP
S355
Begin 40,0gr
Maks 45,0gr
Hornady interlock 139gr SP
- LN (Louis)
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm
Re: 7x57 punt
Ek sien julle manne gebruik PMP doppe. Kry julle nie vinnig druk probleme met hulle nie? Het 'n klompie PMP en Highlanderdoppe maar voor ek my spoed kry met PMP is die slagdop platgeslaan en sukkel jy om die slot oop te maak.
Wil ook bietjie met ligter punte speel veral wanneer mens blesbokke gaan skiet.
Louis

Louis.
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7x57 punt
LN
Kom ons vat twee doppe vir interessandheid. Winchester dop met kapasiteit van bv 60gr. Met 46,3gr S355 gee hy n spoed van 2888ft/sek met n druk van 56360psi. n PMP dop met n kapasiteit van 58gr gee met 45,1gr S355 n spoed van 2866ft/sek vir n druk van 56185psi. Ja n mens moes nou 1,2gr minder laai maar dit het net 22ft/sek minder gelewer met n dopkapasiteit wat 2gr minder was. Indien jy hierdie probleem optel is daar dalk ander faktore ter sprake. Die dopkapasiteit moet noemenswaardig afneem voordat dit drastiese druk gee as jy dieselfde spoed wil genereer. Dalk was die batch poeier aansienlik warmer as die een wat jy in jou ander dop gebruik het. Al wat ek vir jou kan se is dat dopkapasiteit nie so n groot verskil maak as wat almal dink nie.
Groetnis
Wouter
Kom ons vat twee doppe vir interessandheid. Winchester dop met kapasiteit van bv 60gr. Met 46,3gr S355 gee hy n spoed van 2888ft/sek met n druk van 56360psi. n PMP dop met n kapasiteit van 58gr gee met 45,1gr S355 n spoed van 2866ft/sek vir n druk van 56185psi. Ja n mens moes nou 1,2gr minder laai maar dit het net 22ft/sek minder gelewer met n dopkapasiteit wat 2gr minder was. Indien jy hierdie probleem optel is daar dalk ander faktore ter sprake. Die dopkapasiteit moet noemenswaardig afneem voordat dit drastiese druk gee as jy dieselfde spoed wil genereer. Dalk was die batch poeier aansienlik warmer as die een wat jy in jou ander dop gebruik het. Al wat ek vir jou kan se is dat dopkapasiteit nie so n groot verskil maak as wat almal dink nie.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- LN (Louis)
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm
Re: 7x57 punt
Dag Wouter,
Ek stem saam met jou redenasie en verstaan dit so. Ek het die probleem ondervind toe ek ladings ontwikkel het vir 110gr Impala punte waarmee my kids hulle eerste bokke gejag het. Die lading was 44gr S355, CCI 200 slagdoppe, COL van 77.5mm. Al die onderdele was van dieselfde batch behalwe vir die doppe.
Moet bieg ek het nie vir spoed geskiet nie maar net vir groepering. Albei het in 15mm op 100m gegroepeer.
Is ons nie nou besig om die draad te kaap nie
?