Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Naand almal, waar kan ek 'n gaatjiesvisier vir 'n .22 brno kry ?
Dit is vir 'n vriend van my wat se oee begin sleg raak en hy
wil niks weet van 'n teleskoop nie!