Weatherby VAC

Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Weatherby VAC

Post by FHM »

More manne,

het iemand dalk n idee of die geweer al in SA beskikbaar is al dan nie?
WBY VAC.jpg
http://www.weatherby.com/vanguardr-adap ... osite.html

Ek verstaan van Dawie by Safari Den in WHK hulle het n besending wat middel na einde Julie '17 land.
Die .223 Remington en 6.5 Creedmoor is onder die besending. Die .308 Win in die reeks kom eers later die jaar.

Ek loer hard en deeglik na die 6.5 Creedmoor in die reeks.
Uit die 3 spesifieke kalibers en Weatherby reeks - watter kaliber sou jou persoonlike keuse wees vir klein na medium-groote wild (springbok tot Kudu) van 100 - 300 m?

Help my tog besluit manne. ???
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Weatherby VAC

Post by BeesBreet »

So dit is n Howa met n grs Berserk wat se loop afgekap is na 20"?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Weatherby VAC

Post by Capt. Yoda »

BeesBreet wrote:So dit is n Howa met n grs Berserk wat se loop afgekap is na 20"?

Basies
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Weatherby VAC

Post by tripodmvr »

Met Afrika wild het die 30 kalibers net daardie ietsie meer wat help om vinniger dood te maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Weatherby VAC

Post by FHM »

Dankie vir die terugvoer manne. Gister skok gekry toe ek die beraamde koste hoor - 29K. Dan moet mens nog n glas opsit en geweerband, bi-pod en knaldemper so jy kyk na beraamde / konserwatiewe uitgawe van 45 K. Dis nie vir my budget bedoel nie. Ek kyk in totaal na 25 K

Ek ry 30 Junie WHK toe en gaan by al die geweerwinkels draai maak daai nwk - sal wel n yster kry wat my naam roep wat nie die bank breek nie.
Driepoot ek stem saam met jou, as ek as seisoen-jagter tot Gems en Kudu wil jag is dit sekerlik 'veiliger' om die in die 30 kaliber reeks te vis.
Sal gaan loer in WHK wat het my naam op.
Mooiloop
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Weatherby VAC

Post by tripodmvr »

Tikka, Howa en CZ is darem nog laer as daardie prys.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Weatherby VAC

Post by Gawie(13mm) »

Hou op rond karring en koop 'n HOWA en trek vir hom so 'n jas aan. ;D

Archangel Howa
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Weatherby VAC

Post by Malan123 »

Habitatafrica verkoop Howa stainless bull barrel 6.5 creedmoor vir R9350!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Weatherby VAC

Post by FHM »

Gaafsters, Malan, Driepoot...:-\ Manne vistaan julle...dis nie maklik nie. :-\ Ek koop sommer Askari se Marlin!!!

Ek het darem nou rondgeshop en gekrap (sorry Gaafsters ;) ) op die web vanoggend. Kom ek met n skok agter die WBY VAC 6.5 Cr wat my oog op was, wat Safari Den in WHK my kwoteer op + - 29 K, word maar eintlik deur Howa gemaak - WBY sit net die geweer aanmekaar soos ek verstaan / lees en trek hom n GRS Beserk aan en siedaar 29K se Weatherby Vanguard diekant. Dan is dit met n 20" matte/blue loop.

Loer toe in RSA by Habitatafrica en daar is n Howa Varmint GRS Beserk ook in 6.5 Cr, maar die geweer het n 24" stainless loop en die pys ingesluit belasting is R 17K, n hele 12 K goekoper as basies dieselfde geweer in WHK :): Het nou vir Safari Den diekant n heerlike e-possie gestuur en gevra hulle moet verduidelik asb waar daai 12 K verskil inkom.

Ok ek is nou al hierso:
1. Ek kyk na n Howa Varmint 24" of Remington 700 24 "loop en aksie in 6.5 Cr of 308 Win
2. Trek hom n GRS Beserk baadjie aan (Hier is GRS kolwe in WHK vir die modelle)
3. Pak die aksie
3. Sit Leopold glas op
4. Ek wik en weeg nog oor die knaldemper, as ek een gaan opsit sal dit seker 20" loop wees sodat die geweer nie te lank raak nie - weet noggie.

Comments is welkom van die WYSE MANNE asb....
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Weatherby VAC

Post by FHM »

Het die Remington op SO se werf raakgeloop vir 13 K.
Ek hou van die basiese paket wat my meer fondse los vir glas en bi-pod en die baadjie lyk nie sleg nie.
Dalk moet ek die rigting gaan en die GRS stock eers los vir beter dae vorentoe.
Wat is die geskiedenis / teruvoer op die geweer hier om die kampvuur?
Remington 700 SPS.jpg
Comments is welkom van die WYSE MANNE asb....[/quote]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Weatherby VAC

Post by Malan123 »

Oom, as mens die Howa stainless varminter koop vir R9350, kan 'n mens altyd later die Beserk opsit? Ek twyfel mens gan vinnig weer hierdie pryse sien nie. Dan kan mens nou lekker spandeer op glas. Ek sien Safari verkoop die swaro z5 vir R21k hierdie naweek.

Volgens safari is howa vir weatherby soos tikka vir sako is? Selfde fabriek ens. Ek kan verkeerd wees.

Persoonlik voel ek jy kry baie meer in die Howa varminter stainless as in die remington hierbo?
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Weatherby VAC

Post by FHM »

Malan123 wrote: Persoonlik voel ek jy kry baie meer in die Howa varminter stainless as in die remington hierbo?
Dankie Malan - sal gaan sien wat kan ek bymekaarslaan in WHK.
Die Howa varmint in 6.5 Cr of 308 op n GRS sal natuurlik my keuse wees - sal sien en op die draad kom terugvoer hoe my kop my gelos het...of nie.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Weatherby VAC

Post by LUAN »

Man koop die tikka hunter in 300wsm dis meer n allrounder as al daai ander wat jy an dink. En hy kom met n hout kolf nie hogue.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Weatherby VAC

Post by Malan123 »

Luan nou gooi jy 'n spanner in die works. Baie min gewere wat so lekker skiet soos 'n tikka volgens my! Oom, is daar nie 1 van die groot winkels wat vir Oom 'n Howa WHK toe kan stuur teen daai prys nie? Ek weet die Humansdorpse kooperasie het onlangs die beserk teen R7000 verkoop. Laat weet wat Oom gekry het. Ek wag huidiglik vir my Howa stainless varminter in 243. Besluit nog tussen die beserk en die nuwe boyds.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Weatherby VAC

Post by Gawie(13mm) »

FHM wrote:Het die Remington op SO se werf raakgeloop vir 13 K.
Ek hou van die basiese paket wat my meer fondse los vir glas en bi-pod en die baadjie lyk nie sleg nie.
Dalk moet ek die rigting gaan en die GRS stock eers los vir beter dae vorentoe.
Wat is die geskiedenis / teruvoer op die geweer hier om die kampvuur?
Remington 700 SPS.jpg
Comments is welkom van die WYSE MANNE asb....
[/quote]
Nee wat. Daai kolf is pure plastiek.

Koop maar die Howa CM met die 24 duim loop.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Weatherby VAC

Post by Geno »

Malan123 wrote:
Volgens safari is howa vir weatherby soos tikka vir sako is? Selfde fabriek ens. Ek kan verkeerd wees.
Nosler, Weatherby Vanguard, S&W1500 is almal deur Howa gemaak en op dieselfde footprint.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply