Jagnaweek beskikbaar PAKKET IS VERKOOP

Post Reply
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Jagnaweek beskikbaar PAKKET IS VERKOOP

Post by C.J. »

Dagsê manne,

Ek het 'n jagnaweek by 'n skietkompetisie gewen wat ek wil verkoop. Dit is verblyf vir 4 Jagters vir 2 nagte. Die spesies is een Waterbok bul of Sebra, een Waterbok koei, een Blesbok en een Vlakvark.

Die plaas is aan Roedtan se kant van Marble Hall. Verblyf is in 'n plaashuis en die 1000ha jagplaas is net daar naby. Datums is 10 en 11 Jul wanneer die jag moet plaasvind.

Ek verkoop hierdie pakket vir R10 000.00, wat ek dink is 'n goeie prys.

Gee my 'n lui by Nul sewe twee 0400851

Groete,
C.J.
Last edited by C.J. on Wed Jun 14, 2017 8:58 am, edited 2 times in total.
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Jagnaweek beskikbaar

Post by C.J. »

Manne,

Prys verlaag na R8000.00 vir die pakket.

Groete
C.J.
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Re: Jagnaweek beskikbaar PRYS VERLAAG

Post by Friedland »

mensdom as ek nie klaar die naweek daarna gaan jag het nie so ek gespring het vir die. Wat n great bargain
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Jagnaweek beskikbaar PRYS VERLAAG

Post by Frederik »

Mooi pakket met baie goeie prys net verkeerde datums.
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Jagnaweek beskikbaar PRYS VERLAAG

Post by C.J. »

Pakket voorlopig verkoop,

Dankie.
Post Reply