7x57 Mannlicher Schönauer
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
7x57 Mannlicher Schönauer
Bogenoemde geweer gaan moontlik in die mark kom. Wat sal 'n regverdige prys wees om te betaal? Die roer het nog nie 30 skote deur die loop nie en kom nog met twee pakkies Kynoch patrone.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by joe rocket on Sun Jun 11, 2017 12:15 am, edited 2 times in total.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 7x57 Mannlicher Schönauer
Nog kiekkies.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by joe rocket on Sun Jun 11, 2017 12:18 am, edited 1 time in total.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: 7x57 Mannlicher Schönauer
Sal ook wil weet ek volg die draad
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 7x57 Mannlicher Schönauer
Dis baie mooi
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: 7x57 Mannlicher Schönauer
Ek vermoed nie daar is 'n eenvoudige antwoord nie. Die toestand van die geweer sal waarskynlik die bepalende faktor wees. Ek sien van tyd tot tyd dat van hierdie gewere geadverteer word vir tussen sewe en nege duisend rand. As hierdie geweer wat jy na verwys in 'n werklik ongeskonde toestand is, kan dit dalk bietjie meer wees. Ek is egter geen kenner nie. Ek maak bloot my stelling gebaseer op my eie waarnemings.
En dan is daar outjies soos hierdie:
http://www.classicarms.co.za/default.ph ... &ipkCat=38
En dan is daar outjies soos hierdie:
http://www.classicarms.co.za/default.ph ... &ipkCat=38
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 619
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: 7x57 Mannlicher Schönauer
Die slegte nuus is dat die metaal tot die dood toe gepoleer is voordat dit oorgeblou is met die warm-blou metode. Alles blink soos `n bottel. Gedurende die era waaruit hierdie geweer afkomstig is het meeste van die Schoenauers ook met ongebloude slotte uit die fabriek gekom. Ek kan nie mooi sien of die hout ook oorgedoen is nie maar dit lyk so.
Genadiglik het niemand gate deur die aksie geboor om `n teleskoop te probeer monteer nie.
In my beskeie opinie is die geweer se versamelaarswaarde geheel en al vernietig (dit is amper altyd ongelukkig die geval as iemand besluit om fabrieksgewere soos hierdie bietjie te laat "opknap" by die plaaslike geweersmid). Uiteraard het dit `n negatiewe impak op waarde ook. Hierdie roer is dalk eerder `n kandidaat vir die man op soek na `n jaggeweer wat nie te veel gepla is oor versamelaarswaarde nie.
Genadiglik het niemand gate deur die aksie geboor om `n teleskoop te probeer monteer nie.
In my beskeie opinie is die geweer se versamelaarswaarde geheel en al vernietig (dit is amper altyd ongelukkig die geval as iemand besluit om fabrieksgewere soos hierdie bietjie te laat "opknap" by die plaaslike geweersmid). Uiteraard het dit `n negatiewe impak op waarde ook. Hierdie roer is dalk eerder `n kandidaat vir die man op soek na `n jaggeweer wat nie te veel gepla is oor versamelaarswaarde nie.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 7x57 Mannlicher Schönauer
Dankie vir almal sê insette so ver. Hier is nog n paar fotos. Is die model 1952 GK?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by joe rocket on Mon Jun 12, 2017 9:58 pm, edited 1 time in total.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 7x57 Mannlicher Schönauer
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 619
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: 7x57 Mannlicher Schönauer
Lyk soos `n GK, ja.