Nuwe Nosler 220gr Ballistic Tip vir 30 Cal. - 30-06 droom

Post Reply
User avatar
Max Rossle
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 322
Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm

Nuwe Nosler 220gr Ballistic Tip vir 30 Cal. - 30-06 droom

Post by Max Rossle »

Dag lede

Ek sien nou Nosler het in 2017 'n nuwe 220gr round nose ballistic "groen" tip koel beskikbaar gemaak vir 30 cal...

Ek dink dit sal uiters mooi loop in .30-06 Springfield teen so 2400fps en in die 300 Win Mags teen so 2650fps...

Weet enige iemand hiervan en waar en wanneer sal dit beskikbaar in ons land wees?

Groetnis
Max
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.

.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag

Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Nuwe Nosler 220gr Ballistic Tip vir 30 Cal. - 30-06 droo

Post by Swede »

Sal lekker werk in die 30-06 teen daai spoed

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
Post Reply