Opsoek na Jack russel

Post Reply
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Opsoek na Jack russel

Post by Naas »

Hallo Almal.

Ek bly in Nam,en is dringend opsoek na
regte (Lanie) Jack russel reuntjie.
Dit hoef nie die kortbeen tewees nie,omdat dit meer n jag
hond gaan wees.

As einand dalk weet van Kleintjies.

Baie Dankie

Naas Potgieter
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
Post Reply