Nuwe loop
-
Gotcha
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Apr 27, 2011 2:21 pm
Nuwe loop
Ek het n .244 by my oupa geerf wat ek meeste van my jagte geskiet het .Die geweer moet by die 60 jaar ou wees en sy loop is nou op . Ek het n ander loop maar moet nou besluit hoe lank en hoe duk . Wat ek moet by se dis baie bergagtig by my wat maak dat ek die geweer 50 persent van die tyd sal moet ronddrae maar wil nie akuraatheid en te veel spoed verloor om die loop te din of kort te maak nie kan iemand my n paar tips gee
22-250 AI Ruger VT
6mm XC
6.5 CM Ruger VT
6.5 x 55 RSA
308 Musgrave
6mm XC
6.5 CM Ruger VT
6.5 x 55 RSA
308 Musgrave
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Nuwe loop
Eerstens
Baie welkom hier op die forum. Stel jouself bietjie voor en vertel ons meer van jouself, glo jy gaan dit baie hier geniet.
Nou vir jou vraag.
Dit is 'n mite dat langer lope meer akuraad is. Ook wat die dikte betref maak dikker stywer loop dit makliker om akurate ladings te kry, maar dit is nie noodsaaklikheid nie.
Nou voor ek verder gaan
Wat wil jy met die geweer doen? Jag of skyfskiet of beide?
Watter koele wil jy skiet?
Watse spoed hoop jy om te bereik?
As jy vir my die goedjies s? kan ek jou beter raad gee

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gotcha
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Apr 27, 2011 2:21 pm
Re: Nuwe loop
Sorry Ek is Cecil van der Merwe, Bly in Barkly oos, oos kaap ,Getroud 3kinders, Boer, Was op Marlow Cradock Op skool Nou so twee jaar lid van Sajagters en voorsiter van Barkly oos sateliettak onder Lammergeier
Ek het 80gr noslers teen 3400fps geskiet in ou loop . ek skiet springbok takbok en jakkels rooikat in die nag meer vir myself .Swartwildebees blesbok in die dag .Het n 6.5x57 wat ek sajagters skiete gebruik .Het onlangs eers by sajaggeweer se skiet deel geneem watek dink 6mm goed sal pas .
Ek het 80gr noslers teen 3400fps geskiet in ou loop . ek skiet springbok takbok en jakkels rooikat in die nag meer vir myself .Swartwildebees blesbok in die dag .Het n 6.5x57 wat ek sajagters skiete gebruik .Het onlangs eers by sajaggeweer se skiet deel geneem watek dink 6mm goed sal pas .
22-250 AI Ruger VT
6mm XC
6.5 CM Ruger VT
6.5 x 55 RSA
308 Musgrave
6mm XC
6.5 CM Ruger VT
6.5 x 55 RSA
308 Musgrave
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Nuwe loop
Jy kan kyk na die volgende in jou 244 REM
26" loop semi bull barrel profiel.
Jy kan 80gr nosler Balistic tip stoot teen 3500ft/sek akuraad met S365 met so 46.5 gr kryt in stywe kamer
Of 3444ft/sek met S355 so omtrent 43gr kryt
of 90gr Nosler Balistic tip teen 3280ft/sek met s365 ongeveer 44.6gr kryt
of 3200ft/sek met S355 omtrent 40.5gr kryt
Die snelhede is waar die 26" loop die akurate nodes slaan
Onthou begin laag en werk veilig op
26" loop semi bull barrel profiel.
Jy kan 80gr nosler Balistic tip stoot teen 3500ft/sek akuraad met S365 met so 46.5 gr kryt in stywe kamer
Of 3444ft/sek met S355 so omtrent 43gr kryt
of 90gr Nosler Balistic tip teen 3280ft/sek met s365 ongeveer 44.6gr kryt
of 3200ft/sek met S355 omtrent 40.5gr kryt
Die snelhede is waar die 26" loop die akurate nodes slaan
Onthou begin laag en werk veilig op
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Nuwe loop
Die geweer behoort nog lekker te dra, jy maak goeie spoed op en die akuraadheid sal daar wees
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gotcha
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Apr 27, 2011 2:21 pm
Re: Nuwe loop
Sorry se gou asb n semi bul barrel hoeveel mm is hy op die kroon voor en wat se profiel werk goed
22-250 AI Ruger VT
6mm XC
6.5 CM Ruger VT
6.5 x 55 RSA
308 Musgrave
6mm XC
6.5 CM Ruger VT
6.5 x 55 RSA
308 Musgrave
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Nuwe loop
So tussen 16 en 18mm. Profiel is jou keuse, maar vra die wapensmid wat stel hy voor, Wie sit die loop vir jou op?