30-06, watse gr punt is hy voor bekend
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Naand almal,
Een van my vriende saam met wie ek jag wil he ek moet vir hom 'n lading/punt kombinasie kry vir sy 30-06. Wat is die min-max gr punt wat die 30-06 voor gebou is of wat werk goed in 'n 30-06 vir julle? Ook watse kruit is die beste opsie?
Dankie,
Piet

.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Hallo Piet
Die meeste 30-06 se twist is 1:10 en dit stel die kaliber in staat om die meeste koeels te skiet in die 150-200gr klas. Daar is n magdom koeels in die 308 kaliber van 110-250gr. Die 30-06 doen sy beste werk met die 165-180 greiners. S365 is die mees geskikste poeier met die meduim tot swaarder koeels en S355 wek goed op die ligter tot meduim koeels.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Met die meeste std 1-10 twis werk 150-180gr goed. Die 165gr klas natuurlik is die 30 06 se kos en loop soos stroop.
Goeie koele is Hornady Interbond 165gr of Nosler Accubond 165gr ook jou 165/167gr Barnes TSX werk baie mooi.
Maar jy kan koele kry van 110gr tot 225 gr en ek weet van ouens wat so ver soos 250gr gegaan het.
S365 of S355 werk goed.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Hahahahaha is dit nou nie telepatie is nie en dieselfde dink nie dan weet ek nie Baas Wout 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Dankie Wouter en Dok vir die terugvoer. Ek sal dan begin met die 165 Accubond.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Hie-hie-hie! 
Wys jou nou! Was darem nie n moeilike vraag nie!
Die 165gr is vir my n great allrounder met die 180gr wat baie goed vir die bos werk. Ek gebruik hoofsaaklik die 180gr in die 30-06 Ackley maar dit is nou weer n perd van n ander kleur. Die 165gr dink ek is ook n beter bet in die 30-06 Springfield.
Groetnis
Wout
Wys jou nou! Was darem nie n moeilike vraag nie!
Die 165gr is vir my n great allrounder met die 180gr wat baie goed vir die bos werk. Ek gebruik hoofsaaklik die 180gr in die 30-06 Ackley maar dit is nou weer n perd van n ander kleur. Die 165gr dink ek is ook n beter bet in die 30-06 Springfield.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Felix
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Wouter.
Wat sal die verskil wees tussen 150gr en die 165gr in n standaard 30-06?

Vas!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Felix
Fabrieksammunisie in die 150gr is gemiddeld so 2910ft/sek en vir die 165gr is so 2800ft/sek. Die 150gr is so rapsie platter op 300m en 400m(1/2-1 duim). Die 150gr se kenetiese energie is so 2820ft-lbs by die loop en so 1710 op 300m en die 165gr sin is 2870ft-lbs by die loop en so 1840 op 300m. Maar baie naby aan mekaar. Eers hier op 400m begin die prentjie anders lyk met die 165greiner wat hier begin oorvat in die kenetiese energie pylvlak.

Last edited by Wouter Roets on Sun May 22, 2011 9:44 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Felix
Wouter is heeltemal reg met die balistieke, wat ek ook gevind het was dat oor die reeks fabrikate koe?ls is die 165gr meer herlaai vriendelik, asof dit makliker stabiliseer, waar daar van die make is wat die 150gr koele nie so lekker stabiliseer in die standaard 1-10 twist. Ek het al paar keer gesukkel om 150gr te maak werk vir die manne wat hulle nou pertinent soek, met die 165/167gr koele het ek nog elke keer baie maklik lading gekry wat bai goed werk
Wouter is heeltemal reg met die balistieke, wat ek ook gevind het was dat oor die reeks fabrikate koe?ls is die 165gr meer herlaai vriendelik, asof dit makliker stabiliseer, waar daar van die make is wat die 150gr koele nie so lekker stabiliseer in die standaard 1-10 twist. Ek het al paar keer gesukkel om 150gr te maak werk vir die manne wat hulle nou pertinent soek, met die 165/167gr koele het ek nog elke keer baie maklik lading gekry wat bai goed werk
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Ek skiet Barnes Tipped TSX 165gr
Stroopsoet
Stroopsoet
- Felix
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Wouter/Dok
Dankie. Ek het maar net gewonder hoe groot verskil 15gr kan maak. Ek jag nog altyd met 150gr sonder enige klagtes, maar gaan bietjie die 165gr n probeer gee.
Mooi bly.

Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Felix
150gr Hornady GMX is ook goed.Met groot sukses op my .308 gebruik die jag seisoen.
Flip

.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Oom Flip
Het Oom gemis Saterdag man. Ons het maar iemand gekort wat daai afstammeling van Oom in toom kan hou! Steef kan gelukkig wees ons het die TV kaart vergeet met die Bulls en Sharks game!
Die 150gr GMX koeel werk goed in die 308 met sy stadiger twist maar is maar baie male iffy in die 30-06 met sy 1:10 twist. n Monometaal in die 150gr klas behoort beter te doen vanwee sy langer lengte, maar soos ons almal weet meskien werk hy weer baie goed in die spesifieke geweer!
Groetnis
Wout
Het Oom gemis Saterdag man. Ons het maar iemand gekort wat daai afstammeling van Oom in toom kan hou! Steef kan gelukkig wees ons het die TV kaart vergeet met die Bulls en Sharks game!
Die 150gr GMX koeel werk goed in die 308 met sy stadiger twist maar is maar baie male iffy in die 30-06 met sy 1:10 twist. n Monometaal in die 150gr klas behoort beter te doen vanwee sy langer lengte, maar soos ons almal weet meskien werk hy weer baie goed in die spesifieke geweer!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Baas Wouter
dit is darem interresant en eintlik lekker watter ander dimensie die monometaal koele gee aan herlaai vanwee die konstruksie en lengte van die kontak area van die koeel, want dit is tog waar die marage tussen die spesifieke koeel en die twist in kom, man herlaai bly so exciting
Neels
dit is darem interresant en eintlik lekker watter ander dimensie die monometaal koele gee aan herlaai vanwee die konstruksie en lengte van die kontak area van die koeel, want dit is tog waar die marage tussen die spesifieke koeel en die twist in kom, man herlaai bly so exciting
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Dok
Toe ek nou gestraand met daai boek sit en so bietjie rondlees besef ek ook hoe lekker dit darem is met herlaai. Om daai koeel nou op presies die spoed te kan skiet wat ek hom op wil he. Ja die keuses in Amerika is groot vir die gebruiker van fabrieksamumusie maar hier lyk die prentjie darem bietjie anders. Dit is darem so bietjie iets anders daai trots gevoel indien jy alles self gedoen het en alles kom mooi aan die einde van die jagtog bymekaar!
Jammer dat almal nie dieselfde passie en siening oor hierdie dinge het nie. As ons net meer mense kan blootstel dan kan ek jou gaurentee meer mense sal herlaai opneem. Ek dink vir die beginner is dit net te groot berg!
Groetnis
Wout
Toe ek nou gestraand met daai boek sit en so bietjie rondlees besef ek ook hoe lekker dit darem is met herlaai. Om daai koeel nou op presies die spoed te kan skiet wat ek hom op wil he. Ja die keuses in Amerika is groot vir die gebruiker van fabrieksamumusie maar hier lyk die prentjie darem bietjie anders. Dit is darem so bietjie iets anders daai trots gevoel indien jy alles self gedoen het en alles kom mooi aan die einde van die jagtog bymekaar!
Jammer dat almal nie dieselfde passie en siening oor hierdie dinge het nie. As ons net meer mense kan blootstel dan kan ek jou gaurentee meer mense sal herlaai opneem. Ek dink vir die beginner is dit net te groot berg!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Baas Wout
Jy is dood reg.
Daai satisfaksie is soos om daai girl wat jy gelike het op skool die eerste oopmond soen te gee by skool sokkie.
Dit is hoekom ek altyd vir die manne s? ek is daar as jy wil leer kom na my huis toe en ons gaan deur die goed stap vir stap. Ek het 'n pel nou geleer laai, die man het nie eers 'n geweer nie, ek het hom mooi gewys en verdydelik hoe ek by spesifieke lading uit gekom het. Ek het toe dat hy self vir hom 5 rondtes laai onder my toesig. Ons gaan toe skietbaan toe en ek laat hom 5 rondtes gekoopte ammo skiet en toe sy 5 rondtes, hy is so in sy noppies en die satisfaksie het uit sy o? gestraal. Hy het nou besluit om saam met my te gaan jag en as hy daarvan hou gaan ons viir hom jag geweer kry, anders wil hy begin skyfskiet en self laai.
Ek is ook tans via skype besig om my oom in America te leer herlaai, dit is nogal iets anders, ek kry nou baie meer met hulle propellants en goed te doen. Beide sy seuns stel ook belang en dit is maar hoe ons die passie en deel van ons laat voortleef. Natuurlik vriende soos jy help ook altyd baie goed om die vlam sterk te laat brand, want mens steek mos maar daardie opwinding in mekaar aan.
Jy is dood reg.
Daai satisfaksie is soos om daai girl wat jy gelike het op skool die eerste oopmond soen te gee by skool sokkie.
Dit is hoekom ek altyd vir die manne s? ek is daar as jy wil leer kom na my huis toe en ons gaan deur die goed stap vir stap. Ek het 'n pel nou geleer laai, die man het nie eers 'n geweer nie, ek het hom mooi gewys en verdydelik hoe ek by spesifieke lading uit gekom het. Ek het toe dat hy self vir hom 5 rondtes laai onder my toesig. Ons gaan toe skietbaan toe en ek laat hom 5 rondtes gekoopte ammo skiet en toe sy 5 rondtes, hy is so in sy noppies en die satisfaksie het uit sy o? gestraal. Hy het nou besluit om saam met my te gaan jag en as hy daarvan hou gaan ons viir hom jag geweer kry, anders wil hy begin skyfskiet en self laai.
Ek is ook tans via skype besig om my oom in America te leer herlaai, dit is nogal iets anders, ek kry nou baie meer met hulle propellants en goed te doen. Beide sy seuns stel ook belang en dit is maar hoe ons die passie en deel van ons laat voortleef. Natuurlik vriende soos jy help ook altyd baie goed om die vlam sterk te laat brand, want mens steek mos maar daardie opwinding in mekaar aan.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Jis Manne
Ek het my 30-06 in standerd 6 gekry (25 jaar gelede) en alles met 180 gr geskiet van meerkatte en kolganse tot koedoes en alles tussin in.
Die tyd het egter nou aangebreek vir n nuwe loop. Watter twist sal julle se is die beste vir hoofsaaklik 180gr maar as ek ook so af en toe 150gr wil skiet. Moet ek 1:10 vat of 1:12.
Groete
Ribbok

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Ribbok
My beskeie mening is dat jy by die 1-10" bly!
Groetnis
My beskeie mening is dat jy by die 1-10" bly!
Groetnis
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Ribbok
Stem absoluut saam met SJ
Groetnis
Wouter
Stem absoluut saam met SJ
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
1-10 verseker
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Jagtersdok, die dag as jy daar by my wereld verbykom staak ek alle boerdery aktiwiteite want daai dag word opsy gesit en in die anale aangeteken as "Herlaai Opleidingsdag".
Als is daar, van die uitrusting tot die belangstellende lede, dis net die opleiding wat kort.

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Dankie manne!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 30-06, watse gr punt is hy voor bekend
Dawid
Baie dankie vir die vertroue.
Ons kan verseker so maak