Ek is op soek na 'n goedkoper dop om in my 6,5 x 55 te gebruik. Ek het met baie sukses my S&B doppe van die eerste pakkie 140grein patrone wat ek gekoop het herlaai, en glo dat hierdie doppe heelwat meer bekostigbaar as Lapua of Norma sal wees. Ek wil sommer 100grein Hornady Interlocks laai om makoue en ganse in die Swartland mee te gaan rondjaag, en wil nie onnodig my goeie doppe opskiet nie.
Enigiemand wat my 'n idee kan geen van waar ek kan soek?
Waar kry ek S & B doppe vir die 6.5 x 55?
- Adriaan Louw
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Thu Jul 24, 2014 3:39 pm
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Waar kry ek S & B doppe vir die 6.5 x 55?
Probeer Camdix Krugersdorp, hulle verkoop S&B ammunisie, of hulle doppe het sal ek nie weet nie.Adriaan Louw wrote:Ek is op soek na 'n goedkoper dop om in my 6,5 x 55 te gebruik. Ek het met baie sukses my S&B doppe van die eerste pakkie 140grein patrone wat ek gekoop het herlaai, en glo dat hierdie doppe heelwat meer bekostigbaar as Lapua of Norma sal wees. Ek wil sommer 100grein Hornady Interlocks laai om makoue en ganse in die Swartland mee te gaan rondjaag, en wil nie onnodig my goeie doppe opskiet nie.
Enigiemand wat my 'n idee kan geen van waar ek kan soek?
Last edited by Swede on Wed May 31, 2017 8:32 am, edited 1 time in total.
And as thy days, so shall thy strength be
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Waar kry ek S & B doppe vir die 6.5 x 55?
Camdix in Krugersdorp hou gewoonlik voorraad van S&B doppe en koëls
011 660 2398
http://www.camdixwapens.co.za/sellierandbellot.html
011 660 2398
http://www.camdixwapens.co.za/sellierandbellot.html
- Adriaan Louw
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Thu Jul 24, 2014 3:39 pm
Re: Waar kry ek S & B doppe vir die 6.5 x 55?
Dankie Swede en Chris. Hulle is uitverkoop...
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Waar kry ek S & B doppe vir die 6.5 x 55?
Adriaan Louw wrote:Ek is op soek na 'n goedkoper dop om in my 6,5 x 55 te gebruik. Ek het met baie sukses my S&B doppe van die eerste pakkie 140grein patrone wat ek gekoop het herlaai, en glo dat hierdie doppe heelwat meer bekostigbaar as Lapua of Norma sal wees. Ek wil sommer 100grein Hornady Interlocks laai om makoue en ganse in die Swartland mee te gaan rondjaag, en wil nie onnodig my goeie doppe opskiet nie.
Enigiemand wat my 'n idee kan geen van waar ek kan soek?
Ek het vir jou so 60 wat jy verniet kan kry 3 maal geskiet posgeld vir jou rekening.
DD
- Adriaan Louw
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Thu Jul 24, 2014 3:39 pm
Re: Waar kry ek S & B doppe vir die 6.5 x 55?
Dankie DD. Sal môre met jou kontak maak.Diesel Dog wrote:Adriaan Louw wrote:Ek is op soek na 'n goedkoper dop om in my 6,5 x 55 te gebruik. Ek het met baie sukses my S&B doppe van die eerste pakkie 140grein patrone wat ek gekoop het herlaai, en glo dat hierdie doppe heelwat meer bekostigbaar as Lapua of Norma sal wees. Ek wil sommer 100grein Hornady Interlocks laai om makoue en ganse in die Swartland mee te gaan rondjaag, en wil nie onnodig my goeie doppe opskiet nie.
Enigiemand wat my 'n idee kan geen van waar ek kan soek?
Ek het vir jou so 60 wat jy verniet kan kry 3 maal geskiet posgeld vir jou rekening.
DD
