Jaracal nuweling
- Gideon Burger
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm
Jaracal nuweling
Goeie Middag aan al die Jaracal lede.
My naam is Gideon Burger en is bly ek kan deel wees van hierdie forum. Ek hoor baie dinge van julle af en kan nie wag om meer te leer nie.
Ek het n 7x57 Musgrave en het nou begin self laai.
Hoor en lees graag saam julle almal.
Groete
Gideon Burger

-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Jaracal nuweling
Welkom Gideon
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Jaracal nuweling
Welkom Gideon, waar bly jy?
-
Aart
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Mon Jan 30, 2017 4:52 pm
Re: Jaracal nuweling
Welkom
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jaracal nuweling
Aart, is dit nou sy blyplek of net jou verwelkoming?
Bly jy het kom kuier Gideon. Terwyl ons oor jou plek van herkoms navraag doen. Bo by "User control panel" kan jy jou tuisdorp intik en dit dan vertoon. Dit help baie as jy hulp verlang sodat ons jou na jou naaste bure kan verwys.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Jaracal nuweling
Welkom lekker saam gesels
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Jaracal nuweling
Welkom Gideon, ek het jou gese die manne op die forum help graag
En jy sal gou tuis voel en baie leer.
Groete Rupert
En jy sal gou tuis voel en baie leer.
Groete Rupert
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Jaracal nuweling
Welkom hier. Hoop jy geniet die praaitjies, mense en hulle klagtes.
Sent from my HUAWEI LUA-L21 using Tapatalk
Sent from my HUAWEI LUA-L21 using Tapatalk
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Jaracal nuweling
Welkom Gideon. hier is manne met ongelooflik baie kennis, jy sal baie leer en hulle is meer as bereid om te help.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Gideon Burger
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm
Re: Jaracal nuweling
More Lede
Baie dankie vir die warm verwelkoming. Ek sal al my details update.
Ek woon tans in Benoni.
Lekker dag vir julle.
Groete
Gideon Burger
Baie dankie vir die warm verwelkoming. Ek sal al my details update.
Ek woon tans in Benoni.
Lekker dag vir julle.
Groete
Gideon Burger