Volgende keuse
- Vergo10
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm
Volgende keuse
So...ek was nog nie eens jag veld toe met my nuwe 243 nie en ek begin alweer idees kry oor geweer no.4. Wat sou julle aanraai: 300WSM of 375H&H. Moet asb nie vra hoekom...my antw mag dalk net ietwat pedanties voorkom.
Ek het reeds die .308 en .243, die .22 maak ek vas in Julie en wil dan graag die groot meneer teen Oktober/November aanskaf, so ek begin nou al met my navorsing. Grootste wat ek in my lewe sal skiet is eland en ek kuier maar in vlaktes en bos velde. Ek luister graag.
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Volgende keuse
300wsm is n awesome kaliber maar as herlaai koste nie n isseu is nie sal ek die 375H&H vat vir veelsydigheid, die WSM was nooit bedoel vir stadig skiet nie, en tussen jou 308,243 sal jy op die karoo vlaktes maklik regkom, 375 met 200- 250gr punt gaan jou ook ver bring. Vir bosveld sal ek egter net die 375 en 308 inpak, ruie bos 375 met 300 gr vir duiker tot eland met spoed van so 2300-2500 is shanana.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Volgende keuse
Howa .375 Ruger
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Volgende keuse
338wm 
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Volgende keuse
Hier gaan jy nou baie antwoorde kry. Hy het n 308 wat alles kan skiet op die vlaktes en in die bosveld. Kry vir jou n 300 wsm of winmag vir lekker lang skote op groot bokke. Goedkoper om te herlaai as 375. Komponente vrylik beskikbaar. As geld nie n faktor is koop sommer n 338 Lapua. Jy skiet enige iets met hom. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Volgende keuse
Jou vraag is soos om te vra wat moet jy koop, n bakkie of n sedan kar. Dit hang alles af van jou behoefte. Ek stel voor n draadborsel....

"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Volgende keuse
Jake1 wrote:Jou vraag is soos om te vra wat moet jy koop, n bakkie of n sedan kar. Dit hang alles af van jou behoefte. Ek stel voor n draadborsel....![]()
Is so ja.
As ek na jou huidige arsinaal kyk dan sal die 375 seker meer sin maak.
Maar daai 300 gan jou goed dien op enigiets behalwe gevaarlike wild, en as dit nie vir jou 308 was nie sou ek gesê het vat die 300.
Dalk soos iemand bo genoem het...338? Dan sit jy mooi in die middel
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Volgende keuse
+1HunterB wrote:338wm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Volgende keuse
Koop die 375H&H. Jy het reeds 'n .30 kaliber en die 300WSM doen nie soveel meer in normale jagtoestande nie. Jy gaan net meer vleis weggooi. Ek dink nie ek sal ooit by buffeljag uitkom nie, maar ek is nog nooit spyt ek het my Musgrave gekoop nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Volgende keuse
Ek stem saam met joe.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Volgende keuse
8x68 vir die lekkerbek en om sommer net iets anders te hê. Hy klop met ons plaaslike kruit enige 300 skoot vir skoot. Doppe is skaars en duur maar oor en oor die moeite werd. Jy sal ook nie gou weer 'n tandarts of uroloog besoek nie want hy skop al die plaak en nierstene mooi los 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Volgende keuse
Ek sien baie voorstelle van ander kalibers. Vergo het juis net die WSM en H&H genoem vir sy redes.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Volgende keuse
Snaaks hoe ons vrae interpreteer, 300wsm en 375h&h word 338lapua? Lees en andwoord die vraag!
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Volgende keuse
Ek sou die 375H&H kies. Hy kan en mag alles dood skiet wat jy kan bekostig... Daardie lank en slank dop is skoon mooi van lelik geit. MAAR...asb nie in n goedkoop aksie met n aftermarket bull barrel nie. Die geweer moet so klasiek lyk soos die kaliber is!!!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Volgende keuse
Ds J wrote:8x68 vir die lekkerbek en om sommer net iets anders te hê. Hy klop met ons plaaslike kruit enige 300 skoot vir skoot. Doppe is skaars en duur maar oor en oor die moeite werd. Jy sal ook nie gou weer 'n tandarts of uroloog besoek nie want hy skop al die plaak en nierstene mooi los
- Vergo10
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm
Re: Volgende keuse
My kop sê 300WSM, my hart sê tog 375H&H juis oor die klasieke idees en om die waarheid te sê êrens vêr agter in 'n donker hoekie is n duiweltjie wat baie hard 338Lapua fluister. Ek het alreeds aan herlaai onkostes gekyk en altwee gaan beslis meer as dubbel my huidige kostes bereik. Vossie....wat bly oor van daai arme duiker as die projektiel wat hom tref amper sy eie gewig is
.
Soos voorgestel....klassiek is van belang, koop ek dus nuut of soek ek na 'n omie wat nie meer die skop kan vat nie en kyk in watter toestand ek dit tweede hands kan kry?
Soos voorgestel....klassiek is van belang, koop ek dus nuut of soek ek na 'n omie wat nie meer die skop kan vat nie en kyk in watter toestand ek dit tweede hands kan kry?
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Volgende keuse
Dit is net jou budget wat daai een kan antwoord.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Volgende keuse
As Eland jou grootste is en jy meestal oopwereld skiet sal ek die 300 kies, 375 H&H sal beter werk in die bos maar jou 308 sal ook die Eland doodskiet, selfde vir die 300, terwyl die 375 koeels duurder is en nie die 300 gaan klop op langer afstande nie. As jy meer in die bos gejag het sou die 375 beter wees.Vergo10 wrote:My kop sê 300WSM, my hart sê tog 375H&H juis oor die klasieke idees en om die waarheid te sê êrens vêr agter in 'n donker hoekie is n duiweltjie wat baie hard 338Lapua fluister. Ek het alreeds aan herlaai onkostes gekyk en altwee gaan beslis meer as dubbel my huidige kostes bereik. Vossie....wat bly oor van daai arme duiker as die projektiel wat hom tref amper sy eie gewig is.
Soos voorgestel....klassiek is van belang, koop ek dus nuut of soek ek na 'n omie wat nie meer die skop kan vat nie en kyk in watter toestand ek dit tweede hands kan kry?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Volgende keuse
My 375 en 235 Goodnel het al 'n kudu gaan haal op so 400m. Onthou dat jy swaarder koele skiet wat nog baie momentum het op die langer afstande. Penetrasie is dus nog beter met die groot kaliber en hy maak 'n groter gat.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Volgende keuse
9.3 x 62 , dink daaraan , ook iets anders en jou vleis skade is regtig min , en jy skiet van springbok tot Buffel met hom
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Volgende keuse
Vergo dis juis wa ons die fout maak, daai 375 met 300gr koeel teen sê 2400ft/s maak baie minder skade as n 243 met 100gr teen 2900ft/s.