Goeiedag Lede
Vertrou dit gaan goed met julle elkeen.
Weereens, vir lang afstand bipod / bakkie jag oorweeg 'n goeie vriend van my 'n ander opsie...
.300 WSM met 32" loop en 1:10" twist ratio.
Die uitkomstes is rondom 'n 208gr Hornady Amax gebou met 'n teiken snellheid van 2980fps... Dit is nou met 'n 0.641 BC...
Om die terugslag te mitigeer sal die loop profiel heavy varmint wees met 22.5mm deursnee...
Ek wil graag by julle hoor oor die volgende:
1. loop lewe
2. komponent pryse (doppe, beskikbaarheid, dies ens)
Ek sien uit na julle terugvoer.
Groete
Max
.300 WSM 32" loop 1:10" twist ratio - Wat kan n man verwag?
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
.300 WSM 32" loop 1:10" twist ratio - Wat kan n man verwag?
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: .300 WSM 32" loop 1:10" twist ratio - Wat kan n man verw
Ek weet "loop lewe" is relatief...
En die langer wrywingsoppervlakte van die 208gr koel teen daai hoe snellheid is redelik volatile teenoor loop staal...
Maar wil graag hoor oor die "average" hoeveelheid skote wat 'n man daar uit kan kry (as die kamer en lands se profiel reg opgestel is).
Groetnis
Max
En die langer wrywingsoppervlakte van die 208gr koel teen daai hoe snellheid is redelik volatile teenoor loop staal...
Maar wil graag hoor oor die "average" hoeveelheid skote wat 'n man daar uit kan kry (as die kamer en lands se profiel reg opgestel is).
Groetnis
Max
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .300 WSM 32" loop 1:10" twist ratio - Wat kan n man verw
My QL berekenings toon dat met S385 'n hoogste node van om en by 2960vps bereik kan word. Dit is egter teen maks druk en los dus geen buffer vir warm weer of verhoogde druk weens ander faktore nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .300 WSM 32" loop 1:10" twist ratio - Wat kan n man verw
Max Rossle wrote:Ek weet "loop lewe" is relatief...
En die langer wrywingsoppervlakte van die 208gr koel teen daai hoe snellheid is redelik volatile teenoor loop staal.
Groetnis
Max
Loop brand van die lands agter in die kamer af weg en jou fire cracking kom ook daar in daai eerste 3 of so duim voor, die dra vlak van die koel gaan nie n groot verskil in die loop se lewe maak nie. Die hoeveelheid kruit, watse soort kruit, hoe warm jy die geweer/loop skiet en hoe skoon jy die kamer en die loop daar agter hou is wat saak maak. N koel so koper jacket is te sag om n loop te verniel dit is die vlam agter die koel wat die skade doen
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.