nuwe jongman

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Elmarus

nuwe jongman

Post by Elmarus »

Hallo Almal

Meeste van julle het seker al my advertensie gesien van 20jaar oud jongman, opsoek na werk.
Ek is nog nuut hier. Ek is van Bloemfontein, en is voor gestel op die Forum deur 'n vriend Jason.

Baie dankie aan almal wat so gaaf is en help waar ek sukkel. Ek hou van julle '"Posts & Topics" . Dit is baie intressant, en leer ook baie daarvan.

Sterkte aan almal wat op die forum is wat die jaar gaan jag verder.

Groete,

Elmarus 20
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: nuwe jongman

Post by Jagtersdok »

Welkom Elmarus
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Corumana

Re: nuwe jongman

Post by Corumana »

Welkom hier
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: nuwe jongman

Post by PITSMIT »

welkom elmarus

geniet dit hier

pitsmit
uitenhage
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: nuwe jongman

Post by Pvdw »

Welkom Elmarus. Het jy toe reggekom met werk??

Peet
Work to live, don"t live to work
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: nuwe jongman

Post by boeta »

Welkom en sterkte met die werk soek hoop jy word gou gehelp

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Chris Kreef Kruger

Re: nuwe jongman

Post by Chris Kreef Kruger »

Welkom Elmarus!

Groete

Chris
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: nuwe jongman

Post by Dawid »

Welkom Elmarus

Ek self is nie baie lank op die forum nie maar hier leer mens geweldig baie deur net op te let en met die oe te steel  ;D

Soos die mense se....hie ga ons bly,dis n lekka plek. Die manne hier is nie skaam met goeie raad nie.

Hoop jy geniet die Forum nes ek doen
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Post Reply