Dagse Manne
Wil weet of iemand vir my planne of fotos het hoe om rooikat hok te bou? Mates en moet hy 2 valhekke he al daai goete.
Is nou redelik gaaivol vir kat wat my 40kg lammers vang.
Groete
Francois
Planne vir n Rooikat hok
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Planne vir n Rooikat hok
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Planne vir n Rooikat hok
katvis,kyk die nuwe landbou weekblad
groete
groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Planne vir n Rooikat hok
Daar was al vroe?r 'n bespreking oor vanghokke. Die een wat ek gesien het, het 'n aparte hokkie waarin 'n tarentaal of hoender gehou word om as lokaas te die. Die' was groot genoeg dat selfs luiperds daarin gevang is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Planne vir n Rooikat hok
Ek vang relatief suksesvol met so hokkie wat ek gebou het. Hans lammers werk die beste, maar arme lam is die volgende oggend op. My hokke is so 600mm hoog 500 mm breed. EN dan so meter lank en dan die hokke agter met twee stukke vierkantige bonnox tussen die rooikat en lokaas kante. Ek is net bang die kat kry 'n krap in op die lokaas.tripodmvr wrote: Daar was al vroe?r 'n bespreking oor vanghokke. Die een wat ek gesien het, het 'n aparte hokkie waarin 'n tarentaal of hoender gehou word om as lokaas te die. Die' was groot genoeg dat selfs luiperds daarin gevang is.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Wessel
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Sat Jan 23, 2010 7:06 am
Re: Planne vir n Rooikat hok
Hallo daar
Ek bou ook my eie hokke. Myne maak ek so 1200mm lank,600mm breed en 500mm hoog. My trapplaat sit ek so 650mm van voor af sonder n hok vir aas.
Ek kom nie elke dag by die hokke uit nie. In die somer is die son warm en die aas moet maar gereeld water en kos kry, dan lol dit maar.
Neil Viljoen het ook n sterk hok wat hy maak. Wil nie te gou praat nie maar my katte lyk onder beheer te wees. Hokke is n baie groot middel tot
rooikat beheer wat my aan betref en goedkoper op die lange duur.
Sterkte
Wessel
Ek bou ook my eie hokke. Myne maak ek so 1200mm lank,600mm breed en 500mm hoog. My trapplaat sit ek so 650mm van voor af sonder n hok vir aas.
Ek kom nie elke dag by die hokke uit nie. In die somer is die son warm en die aas moet maar gereeld water en kos kry, dan lol dit maar.
Neil Viljoen het ook n sterk hok wat hy maak. Wil nie te gou praat nie maar my katte lyk onder beheer te wees. Hokke is n baie groot middel tot
rooikat beheer wat my aan betref en goedkoper op die lange duur.
Sterkte
Wessel
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Planne vir n Rooikat hok
hier is foto's van my vanghokke.Ek bou self die hokke.Hokke is 600mm wyd,600mm hoog en 1200mm lank. Trapplaat is 300mm van die agterkant van die hok.Trapplaat is 150mmx540mm en is verstelbaar. Daar is 75 van hierdie hokke wat diens doen in my area.Hierdie hokke is nou al deeglik getoets,en hulle werk regtig goed.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Planne vir n Rooikat hok
Middag Manne
Sien hierdie is baie ou post, maar wil weet waarmee trek julle hokke oor? Welded mesh?
Gernie
Sien hierdie is baie ou post, maar wil weet waarmee trek julle hokke oor? Welded mesh?
Gernie
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Planne vir n Rooikat hok
Ek gebruik expanded sheet om my hokke oor te trek,die vloer maak ek van 8mm round bar.
Groete
Groete
