Quest koel ervarings
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Quest koel ervarings
Ek het so paar jaar terug 'n koedoebul gejag met bogeneomde koel 200gr in my 30-06 en kan nie kla oor hulle nie, dit was wel 'n breinskoot gewees. Is daar ander manne wat ook al hierdie koels gebruik het. Ek wil graag voor die einde van die maand 'n wildebeest met dieselfde koel aan vat.
And as thy days, so shall thy strength be
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Quest koel ervarings
Vat daai bees aan met die Quest. Voor die mono koeel "phase" my gevat het het n wildebeest geval met n nekskoot uit die 30-06 op so 80m met n 165gr Quest teen so 2500vps. Gewig retensie was 96%
Skiet bly maar lekker
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Quest koel ervarings
Quest oor die algemeen is baie goeie jagkoeels. Jy sal nie fout maak nie. Gebruik jare al die 130gr op kudu,gemsbok ,blesbok en Springbok met baie goeie resultate in my 30-06..
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Quest koel ervarings
Dankie gaan hulle weer gebruik
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Quest koel ervarings
waar kry n mens Quest bullets?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Quest koel ervarings
Quest al die pad van Koekenaap - 0836306338
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Quest koel ervarings
Die einste, goed geprys en hulle is akkuraat in my geweerLUAN wrote:Quest al die pad van Koekenaap - 0836306338
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Quest koel ervarings
mmm.... Ek het ook vd koele, teen wat se spoed stap hulle uit die 30-06? Wat se kruit laai jy hulle mee?vriell wrote:Quest oor die algemeen is baie goeie jagkoeels. Jy sal nie fout maak nie. Gebruik jare al die 130gr op kudu,gemsbok ,blesbok en Springbok met baie goeie resultate in my 30-06..
Skiet bly maar lekker
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Quest koel ervarings
Het nou nie 130gr, maar in my 30-06 skiet ek 'n 200gr teen so 2450 vps met S365, dit in my opinie is genoeg vir bosveld jag hier by my.Klein Chris wrote:mmm.... Ek het ook vd koele, teen wat se spoed stap hulle uit die 30-06? Wat se kruit laai jy hulle mee?vriell wrote:Quest oor die algemeen is baie goeie jagkoeels. Jy sal nie fout maak nie. Gebruik jare al die 130gr op kudu,gemsbok ,blesbok en Springbok met baie goeie resultate in my 30-06..
And as thy days, so shall thy strength be
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Quest koel ervarings
So bietjie 'n ou een gaan uithaal maar is daar nog manne wat hul ervaring met die Quest koeëls kan deel?
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Quest koel ervarings
Ek jag met die 165gr in my 30-06. Draf teen 2560vps. Enigste koeël wat ek herwin het was n nek skoot op n BWB koei op 90m. Gewig retensie was in die orde van 96%. Baie mooi ge-mushroom
Skiet bly maar lekker
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Quest koel ervarings
Ek is baie vrede met hulle in my 243. Ek moes wel so bietjie meer moeite doen om hulle te laat groepeer as met ander koeels maar nou skiet ek die 80gr pitte teen so 3240fps en kry so 20mm groepe wat vim my reg is vir n jag koeelArnold wrote: Tue Jul 21, 2020 12:26 pm So bietjie 'n ou een gaan uithaal maar is daar nog manne wat hul ervaring met die Quest koeëls kan deel?