Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hello manne,
Ek wil net hoor of iemand weet waar ek .30 kaliber (vir 30-06) 180gr Sierra Gameking punte in die hande kan kry.
Lyk my dis erg skaars en die 3 x geweerwinkels wat ek al gebel het, sê hulle het nie stock nie.
Groete,
leon.
Hi Leon hoop dit gaan goed. Die verskaffer het nie voorraad nie en hulle weet nie wanneer gan dit weer kom nie so die manne gan sukkel om te kry. Hopenlik het iemand hier vir jou of weet van n winkel.
Leon Crous wrote:Hello manne,
Ek wil net hoor of iemand weet waar ek .30 kaliber (vir 30-06) 180gr Sierra Gameking punte in die hande kan kry.
Lyk my dis erg skaars en die 3 x geweerwinkels wat ek al gebel het, sê hulle het nie stock nie.
Groete,
leon.
Leon soek jy spesifiek Gameking of sal Pro-Hunter werk. Ek dink VGK in Parow in die Kaap mag dalk kan help. Hulle nommer is 021-9392391