Is al n rukkie op die forum ""MAAR"" ???
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Is al n rukkie op die forum ""MAAR"" ???
Maar het nognie gese wie ek is nie ek is Andre en hello aan almal leer baie hier en geniet dit vreeslik om te hoor wat almal te se het,was n pap gooier ....tot die jag gogga my gebyt het nou gooi ek net lood 
-
300Winmag
Re: Is al n rukkie op die forum ""MAAR"" ???
Welkom hier, ek's bly jy geniet dit. Lekker kuier.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Is al n rukkie op die forum ""MAAR"" ???
welkom louis 303. geniet dit hier. puik forum waar jy nou is
pitsmit
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Is al n rukkie op die forum ""MAAR"" ???
Kuier al te lekker op die forum...enige info wat ek soek hier gekry almal help graag..
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Is al n rukkie op die forum ""MAAR"" ???
Welkom Andre
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Is al n rukkie op die forum ""MAAR"" ???
Andre
Welkom hier!!
Groetnis
Welkom hier!!
Groetnis