Hi,
Wil myself gou voorstel. Naam is Cornel van Zyl, van Centurion.
Lewe vir my paar naweke in die bosveld elke jaar. Ons jag gewoonlik in Pongola Game Reserve elke jaar, verder maar in Limpopo hier naby die huis.
Skiet huidiglik met 'n .303, maar is in proses om 'n 30-06 en .375 HH aan te skaf.
Ek het al die volgende bokke gejag...
Koedoe
Rooibok
Vlakvark
Springbok
Blesbok
Gemsbok
Swartwildebees
Blouwildebees
Duiker
My droom is om 'n buffel te skiet in Mosambiek. Moet net die spaarbussie nog bietjie volmaak.
Sien uit daarna om te leer by julle almal...
Nuwe lid
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Cornel geniet dit
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Nuwe lid
baie welkom cornel .jy gaan dit baie geniet
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe lid
lood in die lug en baie welkom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Cornel
Ek is ook in Centurion
Geniet dit hier
Ek is ook in Centurion
Geniet dit hier
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Nuwe lid
welkom cornel
geniet die forum en mik reguit
pitsmit
geniet die forum en mik reguit
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
