Silencer Colesberg Noord Kaap
-
Francios Heins
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Tue Oct 15, 2013 2:16 pm
Silencer Colesberg Noord Kaap
Goeie More.
Ek het gehoor daar is 'n man op Colesberg wat silencers supply en fit. Sy prys klink ook glad nie sleg nie ek wil net graag hoor of hier al manne is wat sy silencers kan aanbeveel en of julle tevrede is met sy fitting daarvan?
Ek hoor graag van julle?
Groete

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Net 220km is Henk/Silent Hunter in Bloemfontein en ander ook.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Nee kyk as jy n boom skud in Bloemfontein val daar ten minste 8 manne uit wat Silencers maak..
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
en n paar pee-iatche
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Kannie wees nie. Daar is nie plek vir silencer bouers in die boom tussen al die jakkalsjagters nie.junglejulian wrote:Nee kyk as jy n boom skud in Bloemfontein val daar ten minste 8 manne uit wat Silencers maak..
Goed, beter, 6millimeter!
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
HEHE, Skerp GenoGeno wrote:Kannie wees nie. Daar is nie plek vir silencer bouers in die boom tussen al die jakkalsjagters nie.junglejulian wrote:Nee kyk as jy n boom skud in Bloemfontein val daar ten minste 8 manne uit wat Silencers maak..
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Het die oom dalk 'n naam?Francios Heins wrote:Goeie More.
Ek het gehoor daar is 'n man op Colesberg wat silencers supply en fit. Sy prys klink ook glad nie sleg nie ek wil net graag hoor of hier al manne is wat sy silencers kan aanbeveel en of julle tevrede is met sy fitting daarvan?
Ek hoor graag van julle?
Groete
Francios Heins
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
My naam is Theuns en ek is die "Man in Colesberg".
Ek maak silencers eintlik net op bestelling, alhoewel ek probeer sorg om wel voorraad op die rak te hê.
Hier is 'n Youtube videoclip van n .338Lapua silencer wat ek gemaak het: https://www.youtube.com/watch?v=UU86fxqdl18
Roger ook op die forum was al by gewees waar my silencers gebruik was.
Ek maak silencers eintlik net op bestelling, alhoewel ek probeer sorg om wel voorraad op die rak te hê.
Hier is 'n Youtube videoclip van n .338Lapua silencer wat ek gemaak het: https://www.youtube.com/watch?v=UU86fxqdl18
Roger ook op die forum was al by gewees waar my silencers gebruik was.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Wildeboer, sit bietjie pics op van jou silincers?
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Daar is 2 foto's, before en after gunblueing.
My nuwes kom net nie meer met "knurling", gladde afwerking nou.
My nuwes kom net nie meer met "knurling", gladde afwerking nou.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
As ek mag vra, watter materiaal gebruik jy en wat kos die kd's? Ook lengtes en gewigte?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
lyk heel netjies
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Gewoonlik seamless tube as ek kan kry, soms bietjie moeilik om te bestel vanaf Colesberg, anders A-graad vanaf Kooperasie.
Lengtes is tussen 165 en 185mm, gewig het ek geen idee.
Prys is vanaf R1100, opgesit en threadcap ingesluit.
Standaard is die "stompgat", nagskiet het n taper agter.
Dankie RuaanB.
Lengtes is tussen 165 en 185mm, gewig het ek geen idee.
Prys is vanaf R1100, opgesit en threadcap ingesluit.
Standaard is die "stompgat", nagskiet het n taper agter.
Dankie RuaanB.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Lekker lag ek nou. Mooi reply "man in Colesberg".
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Was nie lelik of skeef bedoel my antwoord, net die vraag beantwoordFrikkie Coetzee wrote:Lekker lag ek nou. Mooi reply "man in Colesberg".
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Ek weet mater
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Ek is maar dom met die goed, maar waarvan is die "seamless tube" gemaak?Wildeboer wrote:Gewoonlik seamless tube as ek kan kry, soms bietjie moeilik om te bestel vanaf Colesberg, anders A-graad vanaf Kooperasie.
Lengtes is tussen 165 en 185mm, gewig het ek geen idee.
Prys is vanaf R1100, opgesit en threadcap ingesluit.
Standaard is die "stompgat", nagskiet het n taper agter.
Dankie RuaanB.
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Is maar gewone staal maar sonder die naat. Sterker pyp maar baie duurder.
Dit gesê, nog nooit van n silencer gehoor wat oopbars, gewoonlik net "clip" of plugs losbreek maar gelukkig nog niks van myne het sulke goed oorgekom.
Dit gesê, nog nooit van n silencer gehoor wat oopbars, gewoonlik net "clip" of plugs losbreek maar gelukkig nog niks van myne het sulke goed oorgekom.
Last edited by Wildeboer on Tue May 09, 2017 8:29 am, edited 1 time in total.
-
Jjjbay
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Wat sal een van hulle kos vir n Anchutz .22.
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Hi, ek maak as n reel net vir die groter kalibers aangesien ek 42mm pyp gebruik as buitemaat en dis bietjie te groot vir n .22 geweer.
-
Jjjbay
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am
Re: Silencer Colesberg Noord Kaap
Dankie Wildeboer!