Vector Teleskope

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
Post Reply
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Vector Teleskope

Post by Barry Loock »

Het iemand dalk ondervinding van die teleskope. Ek wil graag weet van die algemene werks verrigting?

Aim small, hit big.
User avatar
Tiny Hunter
Full Member
Full Member
Posts: 216
Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm

Re: Vector Teleskope

Post by Tiny Hunter »

Ek sal ook graag wil weet.

Sent from Paarl With Love
User avatar
Spartan
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Fri Jan 27, 2017 7:23 pm

Re: Vector Teleskope

Post by Spartan »

Ek het nog niemand persoonlik teë gekom wat hierdie scopes skiet nie. Sal goed wees om te hoor van iemand wat dalk al ondervinding het met hulle.
Thompson Center 50 Cal
12 GAUGE P/A WINCHESTER
22 LR SAVAGE
22 MAGNUM MARLIN
22-250 SAVAGE MOD12
303 P14
30-06 BRNO
375 H&H SAKO
300 WIN MAG MUSGRAVE
260 SAKO TRG-22
308 CZ 750
6.5x284 NORMA KRIEGER / SAVAGE
338 LAPUA MAGNUM SAVAGE 110BA
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vector Teleskope

Post by tripodmvr »

Word in Amerika adverteer en die vraag is waar word hulle vervaardig. Hulle het 'n 3 jaar waarborg.

Ek sal liefs kyk na Hawke wat 'n omruil waarborg het. Word deur Suburban Guns versprei. Ek het deur Futurama gekoop en pryse is puik. Optika is beter as die Nikko's en soortgelyk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Vector Teleskope

Post by LUAN »

Hulle word in china gemaak...
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Vector Teleskope

Post by neef »

Hawk loop lekker kan daarvan getuig, maar wonder ook oor die vector dalk n versteekde diamant of net n stukkie glas
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
User avatar
Tikka_25-06
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm

Re: Vector Teleskope

Post by Tikka_25-06 »

neef wrote:Hawk loop lekker kan daarvan getuig, maar wonder ook oor die vector dalk n versteekde diamant of net n stukkie glas
Vector was my eerste stukkie glas wat ek gekoop het weens die goedkoop prys. Ek kon glad nie regkom met die eye relief vir al vir jag. Dit was die 6-24x50 ek het hom vir n pel gegee en hy het lank met hom geskiet op sy kwes. Verder kan ek se op die baan was die beeld goed tot en met so 14x vergroting na dit het hy baie dof en blurry geraak. Sou se dis n "ok" begin scope maar defnitief nie diamond in the ruff nie.

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vector Teleskope

Post by tripodmvr »

Ek sien hulle word in SA Jagter tydskrif adverteer en die pryse is soortgelyk aan Hawke se goedkoper reeks.

Ek koop enige tyd 'n "goedkoper" teleskoop indien dit 'n (1) omruil en of (2) 'n herstel waarborg het. My 2-7x32 Lynx het probleme gegee en alhoewel dit 'n tydjie gevat het, is die teleskoop terugbesorg, gediens en gratis daarby. Met so diensverskaffer kan mens 'n ver pad loop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Vector Teleskope

Post by joe rocket »

Ons het die duur een in SA Jagter tydskrif getoets. Ja koop eerder n Hawke .
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Vector Teleskope

Post by Nico Harris »

Vertel meer Joe!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: Vector Teleskope

Post by RV »

Dr Lucas Potgieter het altyd gese net n ryk man kan n goedkoop teleskoop bekostig.

Lewenslange of omruil waarborg beten niks as jou goedkoop teleskoop breek as jy in die jagveid in Namibia sit nie.Jou jag is dan verby.Jy gaan hom eers kan omruil as jy by die huis terug is.

groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vector Teleskope

Post by tripodmvr »

Teleskope bestaan uit lense en bewegende dele en daarom kan dinge in beide goedkoop en duur verkeerd loop. "n Maat van my moes ten duurste sy Zeiss terugpos na Duitsland om herstel te word. Posgeld was meer as die herstel koste. Daar is Lynx se goeie en kostelose diens 'n groot bonus. Cobus Cobb kan ook getuig dat sy Vortex vervang is na dit "seergekry" het.

Risikos rakende dinge wat met die teleskoop kan verkeerd loop is maar met ons. Ek sorg gewoonlik dat ek 2 of meer van my gewere saamvat op 'n jagtrippie, juis om voorsiening te maak vir 'n ongelukkie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Vector Teleskope

Post by joe rocket »

Nico Harris wrote:Vertel meer Joe!
Ons het die Paragon scope getoets. Ek moet se die glas is mooi helder paralaks werk mooi en is nie baie sensitief nie. Die honeycomb sunshade werk ook lekker. Nou ai ek weet nie hoekom al die goedkoper telescope so is nie, maar sy turrets is swak, jy voel die klik liggies maar hoor niks. Hulle is baie los en mushy. Jy moet konsentreer om reg te dial. Die Hawke se turret is ook mushy maar jy voel en hoor duidelik die klik geluid. Sy glas is net so helder soos die Hawke vir my oë. Net jammer oor die turrets anders so hy mooi gewerk het.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3610
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Vector Teleskope

Post by Fanta300 »

joe rocket wrote:Ons het die duur een in SA Jagter tydskrif getoets. Ja koop eerder n Hawke .
Kan jy onthou watter maand?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Vector Teleskope

Post by joe rocket »

Oom Fantie hulle adverteer elke maand agter in die boek. Ek sal gaan kyk watter bladsy wanneer ek by die huis kom. Hulle het nie n artikel oor die scope geskryf nie. Staan by.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2150
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Vector Teleskope

Post by Koos Barnard »

Let wel. SA Jagter-tydskrif het glad nie hierdie Vector-teleskope getoets nie. Dis bloot 'n klein adverteerder wat dit in die tydskrif adverteer.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3610
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Vector Teleskope

Post by Fanta300 »

Dankie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3610
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Vector Teleskope

Post by Fanta300 »

Wil iemand dalk waag met 'n waarde op hierdie scope. FFP en ringe ingesluit?
IMG_3732.JPG
IMG_3733.JPG
Dankie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
OU VOORSLAG
Full Member
Full Member
Posts: 177
Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am

Re: Vector Teleskope

Post by OU VOORSLAG »

Ek skiet n Vector Counterpunch op my .22-250, het al n paar keer in die nag met hom jakalse geskiet en vir my werk sy glase mooi. Ek vat enige my Vector Counterpunch bo my Hawke Endurance, wat helderheid en en turrets aan betref. Dis maar net my 2c.
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Post Reply