Gecado MOD 16 air gun - nuwe feer en seel gesoek

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
evdberg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 285
Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm

Gecado MOD 16 air gun - nuwe feer en seel gesoek

Post by evdberg »

Ek het n Gecado MOD 16 air gun wat my Pa sin wat toe hy n laaitjie was, ek het hom gekry by hom en nou wil ek hom vir my seun gee.
Ek wil hoor of daar iemand is wat kan kyk na die air gun - ek vermoed hy kort n nuwe feer en seel.

Is daar iemand hier op die forum (in Gauteng - verkieslik Pretoria) wat na die air gun sal kan kyk en die parte kan vervang ?
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Gecado MOD 16 air gun - nuwe feer en seel gesoek

Post by Hein M. »

Bel vir Adriaan van Rensburg. Hy het baie BSA parte, maar dalk kan hy help. Hy is in JHB as ek dit nie mis het nie. 082 drie 73 twee 393

Sterkte!
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Gecado MOD 16 air gun - nuwe feer en seel gesoek

Post by junglejulian »

Adriaan is hier van Bloemfontein.Hy het seker meer as 100 BSA windbukse is sy persoonlike versameling.Hy het die windbuks herstel en voorraad van sy pa (oorspronklik van Cradock)oorgeneem so paar jaar terug.Hy maak deesdae ook parte wat nie meer beskikbaar is nie.Hy doen dit wel vir n stokperdjie so wees maar bereid om te wag
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Gecado MOD 16 air gun - nuwe feer en seel gesoek

Post by Giepie »

Gecado en Diana is dieselfde. Die geweersmid by Formalito in Centurion, ek dink Thinus, het my gehelp met my Gecado, ek dink mod 23.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
evdberg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 285
Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm

Re: Gecado MOD 16 air gun - nuwe feer en seel gesoek

Post by evdberg »

Dankie vir almal se bydrae - ek sal bietjie bel.
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
Post Reply