Biltong Cure - SWA - Wie gebruik hom?

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Biltong Cure - SWA - Wie gebruik hom?

Post by Chris (vdB) »

Dagse manne

Wil bietjie hoor of van julle al Deli Spice se Biltong Cure- SWA gebruik het op julle biltong. Ek het n' pakkie gekoop om te toets, nou sien ek op sy gebruik aanwysings dat mens water op die biltong moet sprinkel in plaas van asyn. Eerste keer dat ek so iets sien. Kan dit wees dat die spice reeds n' bestandeel in het wat die asyn vervang

Hoor graag van julle

Groete
Chris
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Post Reply