Custom en mooi gewere
-
300Winmag
Custom en mooi gewere
Ek weet daar is 'n paar manne wat 4-5 (wat die vrou van weet) huis paaiemente op hulle gewere
spandeer het en ander wat sommer mooi uit die shop gekom het.
Brag bietjie hier en wys vir ons wat gedoen het en wat gedoen kan word.
spandeer het en ander wat sommer mooi uit die shop gekom het.
Brag bietjie hier en wys vir ons wat gedoen het en wat gedoen kan word.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Custom en mooi gewere
daar is al n paar fotos van gewere geplaas kyk maar onder die foto topic. maar hier is n foto van my custom 300H&H
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... 378#p38378
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... 378#p38378
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Custom en mooi gewere
Private, nou praat jy, dit is 'n Hemelse heweer daai , en ek weet ek mag nie begeer nie, maar vergewe my maar vir die enetjie!
-
300Winmag
Re: Custom en mooi gewere
'n Mooi vrou is mooi - maar hierdie ysters kom darem baie, baie naby!!!

- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Custom en mooi gewere
Jip - daai sako is 'n droomvrou..............askies - geweer!!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Custom en mooi gewere
mmm.... en oor 50 jaar is daai geweer nog net so mooi... 
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Custom en mooi gewere
Praat daai ding - lees bietjie hier. Ek moet dit eintlik op die lagspiere forum sit, maar dit pas beter hier. Of wag - ek sal dit daar ook post.
10 redes hoekom mans gewere bo vroue verkies :
1. Jy kan n ou 44 vir n nuwe 22 verruil.
2. Jy kan 1 geweer by die huis los en n ander 1 saam vat as jy gaan jag.
3. As jy n vriend se geweer bewonder, kan jy hom vertel & hy sal nog vir jou s? jy kan dit uittoets.
4. Jou prim?re geweer is nie bekommerd as jy, net vir ingeval, n tweede geweer aanhou nie.
5. Jou geweer sal by jou bly al het jy nie meer ammunisie nie.
6. n Geweer neem nie baie pakplek op nie.
7. Gewere funksioneer dieselfde, maak nie saak watse dag van die maand dit is nie.
8. n Geweer vra nie 'laat die nuwe grips my vet lyk?' nie.
9. Gewere gee nie om as jy gaan slaap nadat jy dit gebruik nie.
10. JY KAN N SILENSER OP N GEWEER SIT!!!
10 redes hoekom mans gewere bo vroue verkies :
1. Jy kan n ou 44 vir n nuwe 22 verruil.
2. Jy kan 1 geweer by die huis los en n ander 1 saam vat as jy gaan jag.
3. As jy n vriend se geweer bewonder, kan jy hom vertel & hy sal nog vir jou s? jy kan dit uittoets.
4. Jou prim?re geweer is nie bekommerd as jy, net vir ingeval, n tweede geweer aanhou nie.
5. Jou geweer sal by jou bly al het jy nie meer ammunisie nie.
6. n Geweer neem nie baie pakplek op nie.
7. Gewere funksioneer dieselfde, maak nie saak watse dag van die maand dit is nie.
8. n Geweer vra nie 'laat die nuwe grips my vet lyk?' nie.
9. Gewere gee nie om as jy gaan slaap nadat jy dit gebruik nie.
10. JY KAN N SILENSER OP N GEWEER SIT!!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Custom en mooi gewere
Ek het met Sako gepraat,
hulle handel nie in lewende
hawe nie, so ek kon ongelukkig
nie my vrou inruil op een nie.
hulle handel nie in lewende
hawe nie, so ek kon ongelukkig
nie my vrou inruil op een nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Custom en mooi gewere
Julle kan maar julle Sako's kry, solank ek die gewwer kan kry!
http://www.mauserwaffen.de/M-03-De-Luxe.116.0.html?&L=1
http://www.mauserwaffen.de/M-03-De-Luxe.116.0.html?&L=1
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Custom en mooi gewere
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Custom en mooi gewere
Hiers my 5 jaar plan.
Kolf:
CZ 550 aksie. (Het hom al)
Walther Match Loop in .300 WM
Swarofski 5-30 x 50 Ballistic Turret (het hom al)
En laaste maar nie die minste: Terminator Silencer
Groete
Daan
Kolf:

CZ 550 aksie. (Het hom al)
Walther Match Loop in .300 WM
Swarofski 5-30 x 50 Ballistic Turret (het hom al)
En laaste maar nie die minste: Terminator Silencer
Groete
Daan
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Custom en mooi gewere
Het my drome al opgesit, maar kom ons gooi hulle maar weer want dis lekker om te droom
Blok.

So Cheetah oranje 300H&H sal darem vir jou een van daai bloubul elande mooi gooi.

Blok.

So Cheetah oranje 300H&H sal darem vir jou een van daai bloubul elande mooi gooi.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
300Winmag
Re: Custom en mooi gewere
So een in 'n 6.5x55
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Custom en mooi gewere
manne ek het al eenkeer n Blaser in my hande gehad , julle verstaan nie. ek het nog nooit so n geweer gesien nie, en dit nog met n stait pull aksie. het by DR lucas Potgieter so een gesien, as ek reg onthou was die intree prys R68 000.
http://blaser-usa.com/r8
http://blaser-usa.com/r8
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Custom en mooi gewere
Jammer manne ek vat steeds die Sako. Gelukkig verskil smaak en elke man soen sy vrou op sy manier. Die Sako is net eenvoudig mooi sonder enige tierlatyntjies.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Custom en mooi gewere
EN, in vergelyking met die gewere wat hier gemoem is, is die SAko lekker goedkoopspekieries wrote: Jammer manne ek vat steeds die Sako. Gelukkig verskil smaak en elke man soen sy vrou op sy manier. Die Sako is net eenvoudig mooi sonder enige tierlatyntjies.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
kolskoot
Re: Custom en mooi gewere
Blok
Daai twee nommers is iets besonders!!!!!!
Stem saam 'n mens mag nie begeer nie ,maar daai pic maak dit deksels moeilik!!!!!!!

Daai twee nommers is iets besonders!!!!!!
Stem saam 'n mens mag nie begeer nie ,maar daai pic maak dit deksels moeilik!!!!!!!
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Custom en mooi gewere
Jammer om te s? maar ek sal ook veel eerder 'n sako met 'n moei regte hout vat
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Custom en mooi gewere
Hallo Christo, is jy Christo van Attie my buurman. Lyk my ons altwee stem vir die Sako. Groete
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Custom en mooi gewere
Nee ek is nie Ek is van upt af
Sako is maar my voor liefde veral as sy 'n mooi regte hout op het.
Sako is maar my voor liefde veral as sy 'n mooi regte hout op het.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Custom en mooi gewere
Sommer net n mooi stukkie invoegsel wat vir my baie oulik en eenvoudig is.
Blok
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 260006.jpg[/img]
Blok
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 260006.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Custom en mooi gewere
Baie moo Arnold,
Is dit die .260?
Groete
JP
Is dit die .260?
Groete
JP
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm