Atlas bipod basis vir Sako TRG

Post Reply
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Atlas bipod basis vir Sako TRG

Post by emdebeer »

Naand julle. Ek is op soek na n BT21 - ATLAS TRG BRACKET (ATB) wat mens in staat stel om n Atlas bipod op n Sako TRG te monteer. Weet iemand dalk waar mens so ding kan koop?
User avatar
VrystaatKrippe
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm

Re: Atlas bipod basis vir Sako TRG

Post by VrystaatKrippe »

0846842228 Praat met Kobus van Matoska Tactical

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
User avatar
VrystaatKrippe
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm

Re: Atlas bipod basis vir Sako TRG

Post by VrystaatKrippe »

Kyk op hulle website ek sien hulle het wat jy na soek.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Atlas bipod basis vir Sako TRG

Post by emdebeer »

Dankie man. Het laas week 'n e-mail gestuur maar kon nog nie 'n prys by julle kry nie. Een van die ander verskaffers vra R2400 daarvoor... Kos $49.00 in Amerika!!!

Sent from my SM-N910F using Tapatalk
User avatar
VrystaatKrippe
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm

Re: Atlas bipod basis vir Sako TRG

Post by VrystaatKrippe »

Hy is wel baie besig het praat ysters in die vuur en gereeld oorsee. Opsoek na nuwe produkte en verskaffers. Hy doen eintlik groothandel en het dus nie kantoorpersoneel nie. Jy kom tog reg, ek stuur gewoonlik whattsapp en dan kom hy terug sodra hy kans het. Het al paar goed gekoop pryse en produkte reg en goedkoop.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Atlas bipod basis vir Sako TRG

Post by Arnold »

Kyk ook na die KRG spigot
Post Reply