Klink baie soos rum. Rum vra ook nie vrae nie. Rum verstaan.tau wrote:Ek het die crunch, ou standaard een en dan die Charge TI. Dra elkedag my Charge, maar hy is maar sag ek ruil ook gereeld, maar hy werk hard en ek ge hom geen genade nie. Die crunch is maar useless en die vicegrip funksie is nie so handig vir allerdaagse take nie.kudu375 wrote:Ek dra elke dag my Charge Titanium, en ek gebruik hom elke dag.
my 10 jaar oue wave ingestuur deur cape union mart, hy was so opgebruik hulle het my 'n nuwe ene gegee, hy rus in my kluis.
My grootste issue is sakkies ek gaan deur 2 'n jaar. moet seker na leër verander een of ander tyd. Die klomp verskillende bits help baie op die trokke se dashboards ens.
Awsome tools is baie goed en vra nooit vrae nie.
Leatherman's
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Leatherman's
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Leatherman's
Wyse manne bly weg van rum afSupacow wrote:Klink baie soos rum. Rum vra ook nie vrae nie. Rum verstaan.tau wrote:Ek het die crunch, ou standaard een en dan die Charge TI. Dra elkedag my Charge, maar hy is maar sag ek ruil ook gereeld, maar hy werk hard en ek ge hom geen genade nie. Die crunch is maar useless en die vicegrip funksie is nie so handig vir allerdaagse take nie.kudu375 wrote:Ek dra elke dag my Charge Titanium, en ek gebruik hom elke dag.
my 10 jaar oue wave ingestuur deur cape union mart, hy was so opgebruik hulle het my 'n nuwe ene gegee, hy rus in my kluis.
My grootste issue is sakkies ek gaan deur 2 'n jaar. moet seker na leër verander een of ander tyd. Die klomp verskillende bits help baie op die trokke se dashboards ens.
Awsome tools is baie goed en vra nooit vrae nie.
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Leatherman's
Ek het die Charge,sidekick,skeletool,Supertool en die Wave 2. As dit vir EDC is sal ek die Wave 2 aanbeveel maar as jy die meeste kere wil werk daarmee of die tang wil gebruik sal ek beslis die Supertool rigting gaan. Die goed het nou bietjie duur begin raak agv ons sterk rand maar hou maar net in die agterkop dat die agent(Awesome tools) se diens puik is. Ek ruil gereeld my tools om vir nuwes.
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Leatherman's
Jy kan altyd 'n 2de handse een op Gumtree koop vir baie goedkoper en dan net gaan omruil by Awesome tools as jy wil redelik bespaar.



-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Leatherman's
het enige iemand hier ervaring met die leatherman OHT? Ek oorweeg om vir my een te kry. Lekker sterk tang Lem kon dalk so bietjie langer gewees het.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Leatherman's
Ek dra die Rebar. Het onlangs die retainer pin verloor op AR se slagpen. Het stukkie draad geknip op baan en gou gou gefix.
My volgende Leathermat sal MUT wees
My volgende Leathermat sal MUT wees
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Leatherman's
Ek het die MUT. Fantasties, maar te swaar om op jou belt te dra. Sal werk op back pack of so iets.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- finch
- Sr. Member

- Posts: 459
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Leatherman's
Ek het wave gehad vir paar maande toe misplaas ek hom en kry toe maar "pleatherman" nou le die ding en stof op gaar in die bakkie cubbyhole.
